SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.52 issue4A critical assessment of a few of the literary prizes awarded by The South African Academy for Science and ArtsA preliminary investigation into the state of education after 1994 in selected schools in the Western Cape author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    VAN VOLLENHOVEN, Anton C.. Die invloed van wanpersepsies ten opsigte van die geskiedenis van Suid-Afrika op grondeise: Die BaPhalane ba Ramokoka grondeis as gevallestudie. Tydskr. geesteswet. [online]. 2012, vol.52, n.4, pp.520-530. ISSN 2224-7912.

    Archaetnos1 probeer om deur middel van akteondersoeke, die bestudering van argivale dokumente en antropologiese literatuur, asook veldwerk en onderhoude met betrokkenes die geldigheid van grondeise te bepaal. Gebrek aan kennis deur die grondeisekommissaris (LCC) lei dikwels tot die prosessering van eise wat op foutiewe inligting berus, soos byvoorbeeld gebeur het met die eis van die BaPhalane Ba Ramokoka. Aangesien die prosessering van ongeldige eise op grond van gebrekkige kennis hoë kostes, 'n mors van tyd en 'n onproduktiewe stelsel tot gevolg het, word betoog dat die nodige inligting op 'n veel vroeër stadium aan die grondeisekommissaris beskikbaar gestel moet word.

    Keywords : BaPhalana Ba Ramokoka; grondeise; meriete; historiese wanvoorstellings; kostes; produktiwiteit.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )