SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    MOLL, Johan. Kolonialistiese name van lande in Afrika voor en na uhuru. Tydskr. geesteswet. [online]. 2009, vol.49, n.2, pp.305-320. ISSN 2224-7912.

    Die belangrikste algemene motiewe vir naamsverandering word bespreek met tiponimiese veranderinge gesien en geanaliseer as 'n ideologiese daad deur diegene met mag beklee en in staat om 'n bepaalde status quo te wysig ten einde gesag, wettigheid en selfrespek te bevestig. Die kwessies wat aangeraak word is: die uitwerking van die "wedloop om Afrika"op die Kontinent; die oproep om uhuru en die aard van Afrikanisering en die daaruit voortvloeiende wegdoen met koloniale landname; en ten slotte die aard en oorsprong van die Afrika landname wat na uhuru weer in ere herstel is.

    Keywords : Motiewe vir pleknaamverandering; koloniale landname; kolonialisme; scramble for Africa"; imperialisme; rassisme; uitbuiting; uhuru; Afrikanisering; anti-kolonialisme; dekolonisasie; Afrika-landname; nasionale onafhanklikheid; bevryding; transformasie; Afrika-sentrisme.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )