SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.64 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

MONAMA, Fankie L.. Civil Defence and Protective Services in South Africa during World War Two, 1939-1945. Historia [online]. 2019, vol.64, n.2, pp.82-108. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2019/v64n2a4.

Tydens die Tweede Wereldoorlog, het Suid-Afrika die Burgerlike Beskermingsdienste-organisasie ingestel as deel van 'n breër burgerlike beskermings poging om, onder meer, die voorkomende en beskermings maatreëls ter verdediging van die bevolking teen anvalle vanuit die lug en die see te hanteer, asook teen die gevare van sabotasie en skielike noodgevalle. Tussen 1940 en 1945, het ongeveer 80 000 burgerlike vrywilligers aangemeld vir diens by die Burgerlike Beskermingsdienste, as deel van die nasionale verdedigingspoging van die Unie van Suid-Afrika. Talle vrywilligers het diens gedoen in die burgerlike veiligheids afdeling, asook die afdeling wat verantwoordelik was vir die implimentering van voorsorgmaatreëls teen moontlike lugaanvalle. Hierdie artikel ondersoek die oorsprong van die Burgerlike Beskermingsdienste, en die ontwikkeling daarvan, tydens die Tweede Wereldoorlog, veral binne die konteks van Suid-Afrika se politieke- en interne veiligheidsuitdagings. Die artikel bevind dat die instelling van die Burgerlike Beskermingsdienste 'n belangrike element van Suid-Afrika se poging was om die interne veiligheid situasie te verbeter, om bevolkingsangs te sus, om moraal te hep onderhou, asook om openbare steun vir sy oorlogsbeleid te handhaaf.

Keywords : Tweede Wereldoorlog; Burgerlike Beskermingsdienste; Suid-Afrika; propaganda; burgerlike verdediging; lugbombardement; H.G. Lawrence.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License