SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.64 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

HIRALAL, Kalpana. Satyagraha prisoners on Natal's coal mines. Historia [online]. 2019, vol.64, n.2, pp.21-46. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2019/v64n2a2.

Die eerste massa-politiese verset in Suid-Afrika is in 1913 onder Gandhi se leiding van stapel gestuur. Die belangrikste liggings van hierdie verset was in Natal en Transvaal. Hierdie verset staan algemeen bekend as die satyagraha-veldtog oftewel die "Indiese Staking". Méér as 20 000 mans, vroue en kinders was betrokke by die protesaksie teen diskriminerende wetgewing wat hul ekonomiese, sosiale en politiese mobiliteit beperk het. Die historiese literatuur oor die satyagraha-veldtog van 1913 is omvangryk: daar is egter gapings in die dekking van gevangenskap en die behandeling van gevangenes. Die steenkoolmyne op die Natalse Middelland het nóg 'n ruimte vir verset geword na afloop van die veldtog. Hierdie artikel dokumenteer gevangene-merverhoudings op hierdie steenkoolmyne na afloop van die satyagraha-veldtog. Indiese gevangenes het deurgeloop onder geseling, swak rantsoene en, met tye, die swaar aanranding van die belhamels. Hierdie minder-bekende narratiewe dra by tot die bestaande historiografie deur die mynowerhede se houding en beleid teenoor gevangenes binne 'n konteks van beheer, onderdrukking en dwang uit te lig; asook die aard van die gevangene-gevangenemerverhouding gedurende die satyagraha-veldtog van 1913.

Keywords : Indiërs; satyagraha; steenkoolmyne; verset; Natal.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License