SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

HARRIS, Karen L.. History "through the looking glass". Historia [online]. 2018, vol.63, n.2, pp.1-16. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2018/v63n2a1.

Hierdie artikel oorweeg die Suid-Afrikaanse Departement van Basiese Onderwys se aankondiging in Februarie 2018 om geskiedenis as 'n verpligte vak tot die finale jaar van sekondêre onderrig te implementeer. Dit dui die proses aan wat deur die Geskiedenis Ministeriele Taakspan onderneem is en assesseer die taakspan se verslag saam met die aanvanklike reaksie wat dit uitgelok het. Dit reflekteer op die uiteenlopende verlede van die plek en posisie van geskiedenis binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel en herbesoek die na-demokrasie debatte wat voortgesit is vanuit die vorige eeu en oorgevloei het na die hede. In die paradigma van Alice through the Looking Glass, suggereer dit dat dit dalk nodig is om "teruggaan voordat ons vorentoe" kan gaan sodat ons nie aanhou om hierdie strikvraag te herhaal nie.

Keywords : skoolgeskiedenis; geskiedeniskurrikulum; Departement van Basiese Onderwys; verpligte vak; na-apartheid onderwys.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License