SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue2Dealing with a hot potato: the commemoration of the 1959 "Potato Boycott"The local role of a Wellington Afrikaner Broederbond branch, 1937-1994 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    SAUNDERS, Christopher. Namibia's liberation struggle and resistance: A critical view of some recent perspectives. Historia [online]. 2015, vol.60, n.2, pp.201-211. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2015/V60N2A10.

    Hierdie resensie artikel bied 'n kritiese blik op vyf onlangse publikasies wat handel oor die geskiedenis van Namibië se laat-twintigste eeuse bevrydingstryd. Een is 'n algemene geskiedenis van die bevrydingstryd, een fokus op die Kubaanse rol en 'n ander op die rol van die Verenigde Nasies. Daar is 'n memoire deur iemand wat teen die hoofstroom bevrydingsbeweging, SWAPO, gedraai het en 'n versameling opstelle oor verskillende aspekte van verset in die Namibiese geskiedenis. Iedere een bevat waardevolle insigte, maar terselfdertyd is elkeen se bydrae tot ons begrip van die bevrydingstryd beperk. Dit is positief om te sien hoe die nasionalistiese vertolking van die bevrydingstryd uitgedaag word, maar daar is steeds baie onderwerpe wat toekomstige navorsers moet uitpluis en nuwe perspektiewe wat wag.

    Keywords : Namibië; Suid-Wes Afrika; bevrydingstryd; verset; South WestAfrica People's Organisation (SWAPO).

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )