SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 issue1White farmers and African labourers in the pre-industrial Transvaal author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    BOJE, John  and  PRETORIUS, Fransjohan. Black resistance in the Orange Free State during the Anglo-Boer War. Historia [online]. 2013, vol.58, n.1, pp.01-17. ISSN 2309-8392.

    In hierdie artikel word daar gekyk na swart verset in die Vrystaat tydens die Anglo-Boereoorlog. Die partriargale verhouding wat vroeer tussen die Boere en hul swart onderdane bestaan het, is deur die chaos van oorlogvoering ontwrig. Terselfdertyd het die wye verspreiding van Ethiopianisme, in die gedaante van die African Methodist Episcopal Kerk, swartes van 'n model van selfvertroue en menswaardigheid voorsien, terwyl die totstandkoming van gewapende bendes 'n gevoel van solidariteit bevorder het. Indiensneming deur die Britse leer het ontrou aan die Boeresaak meegebring, en die stuasie is vererger deur die bewapening van swartes. Bergh's Scouts was 'n swart eenheid onder wit offisiere wat in Winburg deel van die Britse leer gevorm het en hulle optrede het tot aantygings van moord en moordadigheid aanleiding gegee. Neëntien sodanige gevalle word in oënskou geneem en gekontekstualiseer; die versetonderneming is ook geëvalueer.

    Keywords : Anglo-Boereoorlog; swart verset; Vrystaat; Winburg-distrik; Ethiopianisme; African Methodist Episcopal Kerk; gewapende bendes; Klaasbende; Bergh's Scouts.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )