SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.57 issue1White farmers and African labourers in the pre-industrial TransvaalTrickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communities author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    KEARNEY, Brian. "Hou jou dorp skoon en gesond": Die inspekteur van steurnisse: 'n narrasie van kultuur en santitasie in negentiende eeuse Durban. Historia [online]. 2012, vol.57, n.1, pp.42-65. ISSN 2309-8392.

    In die negentiende-eeuse koloniale dorp, Durban, het die ontwikkelende Britse sanitasiekultuur lynreg gebots met die diverse sieninge van ander groepe in die proses van verstedeliking. Die "Inspekteur van Verontreiniging" en die Munisipale Sanitêre Komitee het 'n betekenisvolle rol in hierdie konteks gespeel en moes 'n verskeidenheid van omgewings-probleme hanteer. Sommige, soos oor-besette krotbuurte, het vêrreikende gevolge gehad: 'n Formele segregasie beleid. Die Inspekteurs was ook gemoeid met verskeie ander stoornisse: die behoefte aan higiëne; leeglêers en tog-arbeiders; barakke en kampongs en geboue-inspeksie. Hulle het 'n belangrike rol vervul in die ontwikkeling en verfyning van stedelike dienste soos die nagvuil stelsel en die vervaardiging van misstof vir bemesting.

    Keywords : Durban; "Inspekteur van Verontreiniging"; Sanitêre Komitee; siektes; oor-besetting; armoede; segregasie; lokasies; openbare stoornisse; bou-inspekteurs; versameling en behandeling van nagvuil (sanitêre afval); afval-verwydering.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )