Scielo RSS <![CDATA[Koers]]> http://www.scielo.org.za/rss.php?pid=2304-855720080002&lang=es vol. 73 num. 2 lang. es <![CDATA[SciELO Logo]]> http://www.scielo.org.za/img/en/fbpelogp.gif http://www.scielo.org.za <![CDATA[<b>Atomism and holism in the understanding of society and social systems</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200001&lng=es&nrm=iso&tlng=es Throughout its history, reflection on human society has been torn apart by the opposing views of atomism and holism. Traditional societies, the city state of ancient Greece as well as the medieval perfect society apparently resemble a whole with its parts. Early modernity continued this holistic inclination for a while, but soon reverted to atomistic theories of the (hypothetical) social contract. Modern humanism dominated the subsequent views articulated in terms of the dialectical tension between nature and freedom (science ideal and personality ideal) - including mechanistic and vitalistic approaches as well as the more recent acknowledgment of irreducibly complex systems (Behe, 2003). In Wiener's (1954; 1956) "technologicism" human responsibility and freedom are sacrificed. An alternative view is advanced in terms of the normativity of societal life as well as its many-sidedness. It is shown that theories of social systems increasingly tend to explore avenues transcending the limitations of the atomistic additive approach and the boundary-leveling whole-parts scheme entailed in social systems theory. This development is used as a starting point for the classification of social interaction and for underscoring the scope of the principle of sphere-sovereignty for a multidisciplinary understanding of social systems.<hr/>Dwarsdeurdie geskiedenis tref ons teenstellende opvattings oor die menslike samelewing aan, naamlik atomistiese en holis-tiese sienings. Tradisionele samelewings, die stadstaat van an-tieke Griekeland asook die middeleeuse perfekte samelewing, vertoon skynbare ooreenkomste met n geheel en die dele daarvan. Die vroeg-moderne tyd het hierdie holistiese geneigdheid voortgesit, maar het spoedig oorgeslaan na atomistiese teorieë van n hipotetiese sosiale verdrag. In die daaropvolgen-de tydperk was die opvattings van die Humanisme dominant. Dit het gestalte aangeneem in die spanning wat na vore gekom het tussen natuur en vryheid (natuurwetenskapsideaal en persoonlikheidsideaal). Die Humanistiese erfenis het 'n tuiste gebied vir meganistiese- sowel as vitalistiese benaderings asook vir die meer resente erkenning van onherleibaar-komplekse stelsels (Behe, 2003). Wiener (1954; 1956) se "tegnologisisme" het die mens se verantwoordelikheid en vryheid opgeoffer. In 'n alternatiewe siening word aandag gegee aan die normatiwiteit van die menslike samelewing terwyl daar ook gelet word op die veelsydigheid daarvan. Daar word aangetoon dat sosiale sisteemteorieë toenemend daartoe neig om weë te ondersoek waarlangs n mens die beperkings van die atomistiese optelsombenadering asook die grensuitwissende geheel-deleskema van die holisme te bowe kom. Hierdie ontwikkeling word gebruik as aanknopingspunt vir die klassifikasie van vorms van sosiale interaksie asook vir n beklemtoning van die reikwydte van die beginsel van soewereiniteit-in-eie-kring vir 'n multidissiplinêre verstaan van sosiale stelsels. <![CDATA[<b><i>Imago et similitudo</i></b><b> <i>Del</i>: The meaning of humans being God's image and likeness investigated from a Christian-philosophical perspective</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200002&lng=es&nrm=iso&tlng=es Hierdie ondersoek is 'n poging om vanuit 'n Christelik-filosofiese perspektief vas te stel wat die Bybelse uitdrukking inhou, naamlik dat die mens na die beeld en gelykenis van God geskep is. Die volgende stappe word gevolg: Die inleiding dien as herinnering daaraan dat 'n mens se werklikheidsvisie (ontologie) en mensvisie (antropologie) bepalend is vir hoe jy "imago Dei" sal verstaan. Dit word geïllustreer in eerstens die ouere, essensialistiese (of ontologiese) visies, wat die beeldskap van God analogies verklaar het, dit wil sê as ooreenkoms en verskil tussen die goddelike en menslike nature. Vervolgens word aangetoon hoe ook die meer resente relasionele standpunte oor die beeld van God nie werklik die volle rykdom daarvan kon onthul nie. Die volgende gedeeltes bied 'n uiteensetting van hoe enkele reformatoriese filosowe hierdie misterieuse Bybelse uitdrukking oor die mens verstaan het. Daaruit blyk dat hulle visie op die mens sowel vroeëre misverstande in verband met die mens as beeld en gelykenis kan oplos asook nuwe, wyer perspektiewe daarop kan open. In 'n slotgedeelte word die resultate van die ondersoek saamgevat.<hr/>This investigation is an effort to determine the meaning of the Biblical revelation that human beings were created in the image and likeness of God and to do so from a Christian-philosophical perspective. The following steps are taken: The introduction is a reminder that one's view of reality (ontology) and of being human (anthropology) is decisive in terms of how one will understand the meaning of "imago Dei". It is illustrated, firstly in the older essentialistic (or ontological) viewpoints, which explained the image of God in man analogically, in other words as similarity and difference between the divine and human natures. Next, it is indicated that the more recent relational viewpoints on the image of God also cannot really indicate its full richness. The next section provides an exposition of how a few reformational philosophers understood this mysterious Biblical expression about the human being. It is indicated how their viewpoint about human beings can solve many misconceptions connected with the "imago et similitudo Dei" and also open new, wider perspectives. The concluding part will summarise the results of the investigation. <![CDATA[<b>The potential value of family rituals in children's processes of meaning making</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200003&lng=es&nrm=iso&tlng=es Hierdie artikel doen verslag oordie bevindings van 'n kwalitatiewe studie waartydens gesinsrituele as moontlike bate tydens betekenisgewing deur kinders verken is. Die doel van die studie was eerstens om die dimensies van geselekteerde gesinsrituele te identifiseer. Tweedens is moontlike wyses ondersoek waarop die beoefening van gesinsrituele kinders se betekenisgewing kan beïnvloed asook watter bategebaseerde uitkomste die beoefening van gesinsrituele moontlik kan oplewer. Die navorsing is vanuit die interpretivistiese paradigma onderneem, het op 'n instrumentele gevallestudie as navorsingsontwerp gesteun en opvoedkundig-sielkundige assesserings, informele gesprekvoering, semi-gestruktureerde onderhoude, reflektiewe joernale, visuele data, observasie en veldnotas as data-insamelings- en -vasleggingstegnieke benut. Twee Afrikaanssprekende laerskoolkinders ('n broer en suster) en hulle ouers is doelgerig as deelnemers geselekteer. Gedurende die studie kon die vyf basiese dimensies van gesinsrituele (struktuur, betekenis, volharding en toewyding, aanpasbaarheid en geslagsverhoudings) geïdentifiseerword in die rituele wat die deelnemende gesin beoefen het. Hierbenewens het ses ander dimensies prominent na vore getree, naamlik taakvoltooiing, kommunikasie, rolle, affektiewe bestuur, affektiewe betrokkenheid en gedragsbeheer. Op grond van die positiewe uitkoms van gesinsrituele op die betekenisgewing deur die deelnemende kinders aan hulself en ook die rituele waaraan hulle deelneem, word die gevolgtrekking gemaak dat gesinsrituele as moontlike bate aangewend kan word binne die konteks van die gesin. Dit volg verder dat gesinsrituele moontlik geïmplementeer kan word tydens gesinsintervensie-inisiatiewe.<hr/>This article reports on the findings of a qualitative study that explored family rituals as potential asset in children's processes of giving meaning. As such, the purpose of the study was firstly to identify the dimensions of family rituals in one family that participated; and secondly, to explore potential ways in which the participation in family rituals could influence children's processes of meaning making. The study was embedded in the interpretivist paradigm, rested on an instrumental case study design, and deployed educational psychological assessment, informal conversations, semi-structured interviews, reflective journals, visual data, observation and field notes as data collection and documentation methods. Two Afrikaans-speaking primary school children (a brother and sister) and their parents were purposefully selected as participants. During the study, the five basic dimensions of family rituals (structure, meaning, persistence and commitment, adaptability and gender relations) could be identified in the rituals practised by the participating family. In addition, six other dimensions were prominent, namely task completion, communication, roles, affective management, affective involvement and behaviour management. Based on the positive effect of family rituals on the meanings given by the participating children it is concluded that family rituals may serve as an asset within the family context and as such be employed during family intervention initiatives. <![CDATA[<b>The need to understand the emotions of anger, fear and guilt when counselling religious cult victims</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200004&lng=es&nrm=iso&tlng=es Victims of religious cults are systematically influenced by the beliefs, teachings and practices of the group to adopt the identity and personality befitting the religious cult. This cult identity and personality that is believed to be God-pleasing views the outside world as evil and a threat to the spiritual well-being of cult members. In order to maintain cult members in a state which is supposedly pure and free from contamination by the evil world, they are taught to cultivate an antagonistic and resistant attitude towards any doctrine or person contradicting the cult's views. Any attempt by an "outsider" to communicate with cult members is prohibited. Any attempt to counsel cult members must be preceded by the establishment of a trust relationship that will overcome the resistance and open up communication. The counselling process that follows should address the emotional conditions of anger, false guilt and fear in order to restore the person's self-worth and ability to adapt to the outside world. This article contends that addressing false guilt, anger and fear is an important and necessary phase in the process of helping cult members to recover and reintroducing them to the world.<hr/>Slagoffers van godsdienstige kultes word stelselmatig deur die oortuigings, leerstellings en praktyke van die groep beïnvloed ten einde die identiteit wat deur die groep voorgeskryf word, aan te neem. Daar word geglo dat die nuwe identiteit en persoonlikheid wat die kulte voorskryf vir God aanvaarbaar is en dat kontak met die "bose" buitewêreld vermy moet word, omdat dit nadelig vir die geestelike welstand van die kultelede is. Ten einde rein en vry van besoedeling te bly, word kultelede subtiel beïnvloed om 'n vyandige houding teenoor enige leerstellings strydig met dié van die groep in te neem. Kommunikasie met "buitestanders" word sovermoontlik verbied. Ten einde berading aan kultelede moontlik te maak, is die vestiging van n vertrouensverhouding noodsaaklik omdat dit hierdie weerstand sal oorkom en kommunikasie moontlik sal maak. Die beradingsproses wat volg moet die emosies van 'n valse skuldgevoel, woede en vrees hanteer ten einde die kultelid se selfbeeld te herstel, asook die vermoë om weer in die gemeenskap aan te pas. Hierdie artikel voeraan dat die hantering van 'n valse skuldgevoel, woede en vrees n belangrike en noodsaaklike fase is in die proses om kultelede terug te wen en weer deel van die samelewing te maak. <![CDATA[<b>Retirement as integrational task</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200005&lng=es&nrm=iso&tlng=es In hierdie artikel word van die standpunt uitgegaan dat aftrede as 'n kritiese lewensfase beskou kan word. Dit beteken dat afgetredenes, onderhewig aan hoe hulle hierdie lewensfase hanteer, óf in futiliteit kan verval, óf hierdie lewensfase optimaal kan benut. Hiermee is die kritiese taak van aftrede omlyn as die optimale benutting van dié lewensfase. Hierdie artikel ondersoek die moontlikheid om aftrede as integrasionele taak te benader. Die uitdaging hiervan sou wees om afgetredenes wat neig na gevoelens van futiliteit te lei tot 'n sinvolle integrasie van hulle lewenservaring en geloofskennis sodat hulle sin tydens aftrede kan beleef. Die narratiewe benadering tot die pastoraat kan moontlik hiervoor 'n goeie voertuig bied, aangesien dit die verhale van mense benut. Vanuit 'n reformatoriese benadering tot die narratiewe terapie werk dit ook met die Godsverhaal waarbinne die lewe en die mens 'n andersoortige sin en potensiaal het. Die artikel dui aan dat afgetredenes via die narratiewe pastoraat tot integrasie van hulle eie verhale en die Godsverhaal kan kom. In hierdie integrasie lê een van die sleutels tot volle sinsontsluiting en hoop tydens een van die lewe se mees uitdagende fases.<hr/>In this article, the stance is taken that retirement can be viewed as a critical life phase. Depending on how retirees cope with this phase, they can eitherexperience feelings of futility or engage in an optimal use of this promising period. The critical task of the retirement phase could therefore be outlined as achieving a deep sense of fulfillment and optimisation of life-opportunities during the so-called golden years. This article will explore retirement as integrational task, the challenge being to guide retirees to an integration of life and faith experiences in order to experience meaning. A narrative approach to pastoral care is suggested as a mode for integration as it takes the generated experiences (stories) of people seriously. Within a reformational view of the narrative the Word of God is also taken seriously. In this fusion between the Story of God and man's story lies the integration which will result in the creation of meaning during the final stage of man's journey through life. <![CDATA[<b>Contemporary Christian spirituality: A <i>worldly</i> embodiment</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200006&lng=es&nrm=iso&tlng=es Contemporary renascent spirituality secures for itself a motif of materiality and physical embodiment. This embodiment pertains to renascent spirituality both as lived-life experience and particularly as contemporary academic discipline. The influential sources of an embodied spirituality are to be found in spirituality's reflective self-understanding, the rich resources of the Christian tradition, the growing interest in lived Christian experience as such, and the post-Vatican II conciliatory spirit and momentum. Renascent spirituality not only accommodates and endorses embodiment and "worldly" materiality; it also realises a new wholeness and integration for Christian spirituality. While it might seem a commonplace to defend Christian spirituality's embodied, incarnational reality, it is clear that spirituality has not always been so understood, even constituting a pejorative connotation at times as something essentially detached, disembodied and inferentially dualistic. Spirituality in its revived sense holds within itself and its inherited tradition the potential to critique such disembodiment while simultaneously securing the mystery and transcendent dimension of embodied Christian living.<hr/>Die huidige oplewing in spiritualiteit het 'n nis vir materialisme en fisiese vergestalting geskep. Hierdie beliggaming dui op 'n herlewing in spiritualiteit as 'n deurleefde ervaring en ook in die besonder, as 'n kontemporêre akademiese dissipline. Die invloedryke oorspronge van 'n beliggaamde spiritualiteit word gevind in spiritualiteit se refleksiewe selfbegrip, in die ryk bronne van die Christelike tradisie, die groeiende belangstelling in deurleefde Christelike ervaring en die versoeningsgees en stukrag van Vatikaan II. Die oplewing in spiritualiteit akkommodeer en bevestig nie net vergestalting en wêreldse materialisme nie, dit bevestig ook 'n heelheid en integrasie vir Christelike spiritualiteit. Terwyl dit algemeen aanvaarbaarvoorkom om die Christelike spiritualiteit se vergestalte, geïnkarneerde realiteit te verdedig, is dit duidelik dat Christelike spiritualiteit nie altyd só verstaan is nie. Dit het soms selfs 'n verkleinerende konnotasie gehad as iets wesenlik afsydigs, afgetrokke en gevolglik dualisties. Die "nuwe" spiritualiteit besit op sigself en in sy oorgelewerde tradisie, die potensiaal om so 'n ontliggaaming te kritiseer terwyl dit terselfdertyd die mistieke en voortreflike dimensie van die vergestalte Christelike lewe verseker. <![CDATA[<b>The spiritual and religious dimension of education and bringing-up</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200007&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit. <![CDATA[<b>Anton van Wouw - 'n kenner aan die woord</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200008&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit. <![CDATA[<b>Worldviews and their impact</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200009&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit. <![CDATA[<b>Postgraduate supervision</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200010&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit. <![CDATA[<b>Waardevolle naslaanwerk oor eilandekosisteme</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200011&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit. <![CDATA[<b>Deur trauma na die lig</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200012&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit. <![CDATA[<b>'n Merkwaardige verhaal</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200013&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit. <![CDATA[<b>Spanning tussen Christendom en die Islam</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2304-85572008000200014&lng=es&nrm=iso&tlng=es In this article I will discuss the differences between the concepts "spirituality", "religion" and "faith" and indicate the intertwinement of these dimensions of man's mental life with bringing-up and education. Definitions of these concepts will not be given. Rather, their characteristics will be brought to the fore. The purpose of this article is to look for the essential relation of spirituality to the education and bringing-up of children. A so-called "religious matrix" will be worked out in which the core questions of spirituality and religion are to be expressed. By means of this matrix, a notion of the relation between spirituality, bringing-up and education will be formulated.<hr/>In deze artikel bespreek ik de verschillen tussen de concepten "spiritualiteit", "religie" en "geloof en de onderlinge verbondenheid van deze dimensies van het geestelijke leven van de mens met onderwijs en opvoeding. Ik zal geen definities van deze concepten geven, maar naar hun kenmerken zoeken. Het doel van mijn artikel is te zoeken naar het intrinsieke verband van spiritualiteit met onderwijs en opvoeden. In mijn artikel werk ik een z.g. "religieuze matrix" uit waarin de kernvragen van spiritualiteit en religie te vinden zijn. Via deze matrix werk ik een visie uit op opvoeding (wel opgevoed zijn) en onderwijs en ik kijk naar hun intrinsieke relatie met spiritualiteit.