Scielo RSS <![CDATA[De Jure]]> http://www.scielo.org.za/rss.php?pid=2225-716020150001&lang=en vol. 48 num. 1 lang. en <![CDATA[SciELO Logo]]> http://www.scielo.org.za/img/en/fbpelogp.gif http://www.scielo.org.za <![CDATA[<b>Editorial</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100001&lng=en&nrm=iso&tlng=en <![CDATA[<b>Evidence by means of closed circuit television or similar electronic media in South Africa: Does section 158 of the Criminal Procedure Act have extraterritorial application?</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100002&lng=en&nrm=iso&tlng=en Artikel 158(2) van die Strafproseswet 51 van 1977 bepaal onder andere dat 'n Hof op eie inisiatief of op aansoek van die aanklaer, die beskuldigde of 'n getuie kan gelas dat die beskuldigde of getuie, indien die beskuldigde of getuie daartoe instem, deur middel van geslotekringtelevisie of soortgelyke elektroniese media getuig. Regspraak, insluitend appèlhof gesag, toon aan dat artikel 158 ook aangewend is in die verlede vir getuies wat buite Suid Afrika gesetel is ten einde getuienis af te lê deur middel van geslotekringtelevisie tydens 'n verhoor in Suid Afrika. In hierdie bydrae word daar aangetoon dat hierdie praktyk foutief is met spesifieke verysing na geskiedenis ten aansien van die opstel van artikel 158. <![CDATA[<b>Acceptance requirement in life insurance contracts</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100003&lng=en&nrm=iso&tlng=en In the South African stipulatio alteri it is a requirement that the beneficiary must accept the benefit in order for his right to vest. This is against the "privity of contract" doctrine where one may not put the beneficiary of a life insurance contract under any obligations. It seems, however, that the obligation of acceptance by the beneficiary has become set in the South African law through our old writers and legislation that failed to interpret the principle clearly and resulted in a unique application of the agreement on behalf of a third party in South Africa. A distinction must also be drawn between revocable and irrevocable life insurance contracts and the impact thereof on the acceptance by the beneficiary. The moment of acceptance by the beneficiary has important implications for the application of the rights for the beneficiary. Acceptance by the beneficiary before the death of the life insured, seems to have no effect, and no rights vest for the beneficiary. It is only after the death of the life insured that the nominated beneficiary can accept, and with this a right immediately vests in the beneficiary. The question of what the beneficiary must accept, may be seen as nugatory as this is confirmation that acceptance by the beneficiary should not be an obligation or a requirement before the right vests. Otherwise, the third party creates a right for himself by his actions, which is not the intention of a contract in favour of a third party. A look at English law might shed some light on the South African position because of the fact that they implemented a set of formal rules regarding a contract in favour of a third party. It is suggested that South Africa should also include a set of formal rules in legislation to govern the unique South African application of the stipulatio alteri. <![CDATA[<b>Military intervention in Syria: The American, British and French alternatives and the Russian option</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100004&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die gebruik van chemiese wapens deur die Siriese owerheid teen rebellegroepe in die land het dwarsoor die wêreld opslae gemaak. Die Amerikaanse, Britse en Franse owerhede het gedreig met gewapende ingrype teen ongedefinieërde teikens in Sirië, maar het regverdiging vir sodanige ingrype op verskillende gronde gebaseer. Die Britse Eerste Minister David Cameron het gewapende ingrype op grond van humanitêre intervensie probeer regverdig, President Barack Obama van die Verenigde State sou dit op grond van oorwegings van selfverdediging en die verdediging van Amerikaanse bondgenote in die Midde Ooste regverdig, terwyl die Franse Eerste Minister Jean-Marc Ayrault gewag gemaak het van die noodsaak om Sirië te straf vir sy vergrype teen die verbod van internasionele gewoontereg op die gebruik van chemiese wapens. In hierdie artikel word aangevoer dat hoewel oorlogsmaatreëls in heden-daagse humanitêre reg nie tot die gronde beperk is wat in artikels 42 en 51 van die Handves van die Verenigde Nasies vermeld word nie, die gronde ter regverdiging van gewapende ingrype in Sirië wat deur die staatshoofde van die Verenigde State, Britanje en Frankryk aangevoer is, nie regtens geoorloof is nie. Humanitêre intervensie is tradisioneel gemik op die omverwerping van 'n regering wat sy eie burgers se regte ondermyn, maar al drie lande het dit duidelik gestel dat hulle nie daarop ingestel is om die Siriese regering tot 'n val te bring nie; voorkomende selfverdediging is alleen geregverdig as 'n militêre aanval onmiddellik dreigend is, en nòg die Verenigde State nòg enige van sy bondgenote is met 'n militêre inval bedreig; en strafmaatreëls teen 'n staatsowerheid is 'n uitsluitlike prerogatief van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies. Die Russiese Federasie het gevolglik die weg gebaan, naamlik om die aangeleentheid na die Veiligheidsraad te verwys. Dit het daarop uitgeloop dat Sirië verbied is om chemiese wapens te ontwikkel, te verkry of op te berg, en dat Sirië die 1993 Konvensie aangaande die Verbod op die Ontwikkeling, Vervaardiging en Opberging en Gebruik van Chemise Wapens en die Vernietiging van Sodanige Wapens op 14 September 2013 geratifiseer het. <![CDATA[<b>Angels and demons, innocents and penitents: An analysis of different "characters" within the penal discourse of apartheid South Africa 1980 to 1984 - Part One</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100005&lng=en&nrm=iso&tlng=en Wat ras, klas en geslag betref was daar vanaf koloniale tye af nog altyd 'n tweespalt in die Suid-Afrikaanse gemeenskap. In so 'n verskeurde samelewing is die openbare debat rondom 'n komplekse sosiale praktyk soos straf of gevangenisskap noodwendig deurspek met nuanse. Hierdie artikel ondersoek wyses waarop temas in die openbare debat rondom gevangenisskap in Suid-Afrika verskil van een kategorie van gevangenes tot die volgende. Die tydperk wat ondersoek word is die eerste helfte van die 1980s - 'n dekade waarin aansienlike krake in apartheid toegedien is; 'n tydperk waarin interne en eksterne opposisie teen die stelsel 'n hoogtepunt bereik het, en die owerhede met 'n "algehele strategie" opgetree het. Elke draad van die ondersoekte diskoers onthul 'n ander "karakter" in die oorkoepelende verhaal wat spruit uit die gevangenis-diskoers van die tyd. Die diskoers rondom die volgende vier kategorieë van gevangenes word ondersoek: wit manlike gevangenes, bende-lede in gevangenis, wit vroulike gevangenes, kinders. Die artikel bestaan uit twee dele - Deel Een fokus op die eerste twee kategorieë en Deel Twee op die laaste twee. <![CDATA[<b>The "reinstatement" of credit agreements: Remarks in response to the 2014 amendment of section 129(3)-(4) of the National Credit Act</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100006&lng=en&nrm=iso&tlng=en Voor die 2014 Wysigingswet het artikel 129(3) en (4) van die Nasionale Kredietwet voorsiening gemaak vir verbruikers om kredietooreenkomste te herstel deur alle agterstallige bedrae asook sekere kostes te betaal. Die idee was dat die skuldafdwingingsproses onderbreek word wanneer die verbruiker aan die voorgeskrewe vereistes voldoen het. Die bestaan van hierdie maatreël is belangrik om verbruikers te beskerm teen die potensieël negatiewe gevolge van die streng afdwinging van vervroegingsbedinge in kredietooreenkomste. Ook vanuit 'n konsti-tusionele perspektief is hierdie meganisme 'n noodsaaklike element van ons kredietreg. Subartikel (3) het die basiese reg beskryf terwyl subartikel (4) die beperkings daarop omskryf het. Ten spyte van 'n paar onsekerhede aangaande die werking van hierdie meganisme, het regspraak en akademiese kommentaar 'n algemeen werkbare uitleg van hierdie bepalings opgelewer. Die wetgewer het dit desnieteenstaande nodig geag om die subartikels te wysig. Die doel van hierdie bydrae is om sodanige wysigings te analiseer om uit te pluis wat die stand van sake is nou dat die wysigingswet in werking getree het. Dit is belangrik om te besef dat die spesifieke wysigings wat aangebring is waarskynlik nie daarop gemik is om die substansie van hierdie meganisme te verander nie. Inteendeel, die doel was waarskynlik slegs om sekere konseptuele teenstrydighede uit die weg te ruim. Die wysigings aangebring aan subartikel (3) is duidelik gemik op hierdie oogmerk en is daarom onproblematies. Subartikel (4) se wysigings verg egter meer kopkrapwerk, want die letterlike bewoording mag onlogies voorkom. Die gevolgtrekking is dat die doel van artikel 129(3) en (4) steeds is om enersyds te voorsien vir die verbruiker se reg om agterstallige bedrae op datum te bring en andersyds om die beperkinge van hierdie reg te omskryf, ten spyte van die verwarrende bewoording van veral subartikel (4). <![CDATA[<b>The 2014 credit-information amnesty regulations: What do they really entail?</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100007&lng=en&nrm=iso&tlng=en Op 1 April 2014 het regulasies ingetree wat behels dat sekere nadelige verbruikerskredietinligting en inligting aangaande volopbetaalde siviele vonnisse van alle kredietrekords van verbruikers wat gehou word deur alle geregistreerde kredietburos verwyder moet word. Die regulasies maak voorsiening vir 'n proses ten aansien van die eenmalige verwydering van sodanige inligting sowel as om inligting aangaande volopbetaalde vonnisse op 'n voortdurende basis te verwyder. Die Nasionale Krediet Wysingswet 19 van 2014 maak ook voorsiening vir die deurentydse verwydering van sodanige inligting. Alhoewel die regulasies redelik eenvoudig is, is daar tog 'n paar fasette wat onduidelikheid veroorsaak. Grotendeels het dit te make met die korrekte interpretasie van sekere woorde en uitdrukkings wat in party subregulasies gebruik word. Dit is byvoorbeeld onduidelik of die regulasies ook van toepassing kan wees op sekere regspersone. Daar is ook nie sekerheid oor welke inligting steeds in verbruikers se betalingsprofiel mag verskyn en hoe sodanige regulasies die betalingsprofiele beïnvloed nie. Die regulasies bepaal duidelik dat die inligting wat verwyder is van die kredietrekords van verbruikers ingevolge die regulasies nie deur kredietgewers gebruik mag word tydens die assessering of 'n verbruiker kwalifiseer vir enige krediet nie. Wat die regulasie egter nie bepaal nie is of sodanige kredietgewer sodanige inligting mag gebruik waar hy dit bekom het deur nie na 'n kredietburoverslag te kyk nie, maar deur sy eie interne rekords na te gaan, byvoorbeeld in die geval waar hy met 'n bestaande kliënt te doen het nie. Hierdie aspekte, sowel as 'n paar ander, word in diepte in hierdie artikel bestudeer. Die impak wat die regulasies op die verbruikerskrediet mark tot dusver gehad het, sowel as 'n paar voordele en nadele van die regulasies word ook kortweg bespreek. <![CDATA[<b>Fairness a slippery concept: The common law of contract and the Consumer Protection Act 68 of 2008</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100008&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die kontraktereg is in die verlede gekritiseer, onder andere vir die volgende redes: eerstens, vir die klassieke libertynse grondslag daarvan; tweedens, omdat dit nie grondwetlike waardes ten volle omsluit het nie; en, laastens, omdat dit daarvan weggeskram het om aan regverdigheid en billikheid uiting te gee in die aanwending van tersaaklike regsreëls. Die kwessie of howe na behore 'n balans tref tussen kontrakteervryheid en pacta sunt servanda enersyds, en billikheidsoorwegings andersyds bly een van die probleme wat die moderne kontraktereg in die gesig staar. Heelwat gewysdes dui daarop dat howe voorkeur verleen aan pacta sunt servanda bo billikheidsoorwegings aangesien die howe daarna streef om reg- en handelsekerheid te verseker deur die handhawing van kontrakte wat vrylik deur die partye daartoe gesluit is, al is dié kontrakte somtyds onbillik. Die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (WOV) het ten doel om, onder andere, die sosiale en ekonomiese belange van Suid-Afrikaanse verbruikers te bevorder, billike besigheidspraktyke aan te moedig, en verbruikers teen gewetenlose, onregverdige en onbehoorlike besigheids-praktyke te beskerm. Die doel van hierdie artikel is om te bepaal of die regspaternalisme onderliggend tot die uitvaardiging van die WOV wel daarin slaag om van die kritiek aan te spreek wat in die verlede teen die gemeenregtelike kontraktereg geopper is, by uitstek ten opsigte van die billikheidskwessie. <![CDATA[<b>WTO Appellate Body Ruling in <i>United States - Certain country of origin labeling requirements: </i>Trading away consumer rights and protections, or striking a balance between competition-based approach in trade and consumer interests?</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100009&lng=en&nrm=iso&tlng=en Hierdie bydra oorweeg die bevinding van die Appelliggaam van die Wêreldhandelsorganisaise (World Trade Organization) in die geval van United States - Certain Country of Origin Labeling (COOL) requirements (US -COOL). Die kern oorweging is of die bevinding in die voormelde beslissing, neerkom op 'n erosie van verbruikersbeskerming en veiligheid, en of dit 'n noodsaaklike euwel is in 'n poging om 'n balans tussen handelsregulering en verbruikersbelange daar te stel. Die bevinding dien as bewys van die kompleksiteit van die interpretasie en toepassing van die Wêreldhandels-organisasie se ooreenkomste. Sommige van die interpretasies het die potensiaal om 'n positiewe of 'n negatiewe impak op verbruikersregte te hê. Die betrokke bevinding van die Wêreldhandelsorganisasie sit gedeeltelik die beskouing voort dat hierdie organisasie nie verbruikers-belange vooropstel nie. In 'n poging om 'n balans tussen die kompeterende benadering in handel aan die een kant, en verbruikers-belange aan die ander kant te handhaaf, het die betrokke bevinding die onvermydelike impak dat dit die vermoë van die staat om verbruikers te beskerm, verswak het. <![CDATA[<b>Bread as dignity: The Constitution and the Consumer Protection Act 68 of 2008</b>  ]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100010&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b>The timeous enforcement of trade mark rights</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100011&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b>Note on the use of the public nuisance doctrine in 21st century South African law</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100012&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b>Onderhoudstoekenning vir gades of vennote <i>pendente lite </i>en by egskeiding: Het ons ‘n<i> </i>nuwe benadering?</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100013&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b><i>Body Corporate Palm Lane v Masinge </i>2013 JDR 2332 (GNP)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100014&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b><i>Farm Frites v International Trade Administration Commission </i></b><b>Case 33264/14 GN</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100015&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b><i>The President of RSA v Reinecke </i></b><b>2014 3 SA 205 (SCA)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100016&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b><i>Minister of Safety and Security v Sekhoto </i></b><b>2011 1 SACR 315 (SCA)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100017&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei. <![CDATA[<b>Complementarity in the Line of Fire: The Catalysing Effect of the International Criminal Court in Uganda and Sudan</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602015000100018&lng=en&nrm=iso&tlng=en Die belang van die onderlinge verband tussen mense- en verbruikersregte, (her)verdelende billikheid, verbruikersbeskerming en die kontraktereg moet vooropgestel word. Die reg op gelykheid en menswaardigheid het die mees direkte invloed op die kontraktereg. Die kontrak kan potensieel as 'n instrument gebruik word waarmee armoede gedupliseer word. Die rol wat verbruikersbeskerming wetgewing speel in die proses om die verbruiker van die ekonomiese gevolge van onregverdige verbruikersoor-eenkomste te beskerm, moet geevalueer word in oorleg met die grondwetlik-voorgeskrewe plig om op 'n volgehoue basis die regverdigheid en regmatigheid van die kontraktereg te verseker. Dit is uiters belangrik om die werklike bedingingstand van die partye te identifiseer, aangesien hierdie inligting noodsaaklik is om te bepaal of die ooreenkoms so aangegaan is om die voldoening van sosiale geregtigheid te bewerkstellig. Die Wet op Verbruikersbeskerming¹ stel regverdigde metodes daar waarmee kontrak-vryheid ingeperk word om sodoende die ekonomies grensgeval-verbruiker te beskerm. Die ideaal van die etiese kontrak kan verdere leiding in hierdie verband verskaf. Die hoofdoel van die Wet, om die mees kwesbare lede van die samelewing te beskerm wanneer hul verbuikersooreenkomste aangaan, moet by elke moontlike geleentheid nagestreef word. Die impak van die uiters ongelyke bedingingstand van lede van die Suid-Afrikaanse samelewing kan nie langer afgemaak word indien 'n billike en substantief-gelyke kontraktuele speelveld vereis word nie. Die vermoë om brood, een van die mees basiese verbruikersgoedere, te koop is een mate van waardigheid. Die rol van die reg in die Suid-Afrikaanse transformerende projek kan nie afgemaak word nie. Die strewe na 'n kontraktuele Utopia kan potensieel, al is dit in 'n mindere mate, bydra tot die proses om armoede uit te roei en gelykheid in die samelewing daar te stel. Alle geleenthede moet benut word in die soeke na maniere om armoede aan te spreek. Die hoop is dat die Wet op Verbruikers-berskerming die era van die etiese kontrak sal inlei.