Scielo RSS <![CDATA[De Jure]]> http://www.scielo.org.za/rss.php?pid=2225-716020110001&lang=pt vol. 44 num. 1 lang. pt <![CDATA[SciELO Logo]]> http://www.scielo.org.za/img/en/fbpelogp.gif http://www.scielo.org.za <![CDATA[<b>Redaksioneel</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100001&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt <![CDATA[<b>Sovereignty of ecclesiastical organisations - the case of the Moreleta Park congregation of the dutch reformed church</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100002&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt On 23 September 2010 the European Court of Human Rights (ECHR) handed down unanimous judgments in two similar cases, but reached completely opposite conclusions. Both cases dealt with dismissal of church employees based on aspects of their private lives. In Obst v Allemagne the ECHR ruled that the German Constitutional Court correctly upheld the dismissal of the Public Relations Director of the Church of Jesus Christ of Latter Day Saints due to adultery. On the other hand, the ECHR ruled that the German Constitutional Court violated Article 8 of the European Convention on Human Rights when it upheld the dismissal of an organist and choir master of a catholic congregation due to adultery, despite the constitutional guarantee of religious autonomy in the German Basic Law. In South Africa, the Equality Court held that dismissal of an organist due to a homosexual relationship constituted unfair discrimination. While all forms of unfair discrimination must be rejected, legal compulsion may not be the answer to change the prejudices of religious groups. Persuasion should rather be based on ethical arguments, which may hold better results in the long term. <![CDATA[<b>Code on social security in the Southern African development community</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100003&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt The Code on Social Security in the Southern African Development Community (Code) was approved by the Integrated Committee of Ministers in June 2007 in Windhoek Namibia. This contribution critically examines how the Code attempts to develop sound social security systems in the Southern African Development Community (SADC) region. It pays special attention to the approach adopted by the Code in its quest to address pertinent issues such as the right to social security, social protection framework, and social risks as well as vulnerable groups and categories of persons protected. It concludes by observing that the ratification record of SADC member states of the officially current conventions in the field of social security is unsatisfactory. Accordingly, member states must be encouraged to ratify these important instruments. Secondly, preventative and (re)integrative measurers are a part and parcel of a social security system. Thus, the call by the Code for the introduction of these measures is to be welcomed. Furthermore, social security coordination is an integral part of regional integration and the free movement of labour and persons. To this end, the provisions in the Code aimed at these matters are timely. Finally, the Code is not legally binding. Nonetheless, its adoption is commendable for it is a right step towards the improvement of social security systems in the SADC region which are largely undeveloped and, in some instances, underdeveloped. <![CDATA[<b>The legal validity of an advance refusal of medical treatment in South African law (part 1)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100004&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Mediese tegnologie het sodanig ontwikkel dat dit vandag moontlik is om die lewe van 'n persoon byna onbepaald te verleng in omstandighede waarin hy of sy andersins 'n natuurlike dood sou sterf. Sommige mense verkies om sodanige behandeling te vermy, onder meer omdat hulle met waardigheid wil sterf. Mediese gebeurlikheidsaanwysings stel persone in staat om mediese behandeling in die toekoms, wanneer hulle nie meer in staat is om wilsbesluite te neem nie, te weier. 'n Mediese gebeurlikheidsaanwysing is 'n lewende testament waarin die outeur weier om mediese behandeling in bepaalde omstandighede in die toekoms te ondergaan. Dit kan ook bestaan uit 'n volmag waarin die outeur 'n ander persoon aanstel om namens hom of haar in die toekoms mediese behandeling te weier. In Suid-Afrika is die regsgeldigheid van sodanige gebeurlikheidsaanwysing onseker. 'n Oorweging van grondwetlike kernwaardes dui egter daarop dat mediese gebeurlikheidsaanwysings in beginsel as regtens afdwingbare wilsbesluite erken behoort te word. In die eerste gedeelte van hierdie bydrae word die huidige regsposisie en die etiese norme wat in die mediese beroep geld, bespreek. Die toepaslike grondwetlike kernwaardes word dan ontleed en teen bepaalde belange van die gemeenskap opgeweeg. In die tweede gedeelte van hierdie bydrae word aandag geskenk aan die etiese oorwegings wat 'n rol behoort te speel by beantwoording van die vraag of 'n gebeurlikheidsaanwysing in bepaalde omstandighede as regtens afdwingbaar beskou behoort te word. Die ontwikkeling in buitelandse regstelsels word dan oorweeg en empiriese navorsing wat aldaar onderneem is om die doeltreffendheid van gebeurlikheidsaanwysings in die praktyk te evalueer, word krities ontleed. Die studie lei tot die gevolgtrekking dat die Suid-Afrikaanse parlement oorweging moet skenk aan die destydse voorstelle van die Suid-Afrikaanse Regskommissie in hierdie verband, en dat statutêre erkenning aan die regsgeldigheid van gebeurlikheidsaanwysings verleen moet word. Die ondervinding in buitelandse regstelsels dui egter daarop dat blote statutêre erkenning van die regsgeldigheid van gebeurlikheidsaanwysings nie enige noemenswaardige verandering in die praktyk teweeg bring nie. Daar dus word aan die hand gedoen dat 'n holistiese benadering gevolg moet word wat beteken dat die staat self betrokke moet raak by die implementering van doeltreffende strategieë om groter bewuswording van die reg op selfbeskikking van pasiënte by gesondheidsorg-werkers sowel as die breë publiek te bewerkstelling. <![CDATA[<b>How do you determine a fair sanction?</b> <b>Dismissal as appropriate sanction in cases of dismissal for (mis)conduct</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100005&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Elke werknemer in Suid Afrika het die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 bepaal dat 'n werkgewer 'n werknemer billik mag ontslaan op grond van gedrag, vermoë op bedryfsvereistes. Die werkgewer moet egter ook 'n billike prosedure voor ontslag volg. Die Kode van Goeie Praktyk: Onbillike Ontslag (bylae 8 by die Wet) bepaal dat die vraag of 'n rede vir ontslag billik is of nie, word deur die feite van elke saak asook die gepastheid van ontslag as sanksie beantwoord (in besonder item 7(b)(iv)). Dit is egter nie maklik om te bepaal of ontslag die gepaste sanksie in 'n bepaalde geval is nie. Hierdie bydrae oorweeg hierdie vraag sonder om na prosedurele billikheid te verwys. In die saak van Edcon Ltd v Pillemer NO (Reddy) is beklemtoon dat 'n werkgewer getuienis moet voorlê om die bewering dat ontslag in werklikheid die gepaste sanksie was, te ondersteun. Sodanige getuienis kan insluit dat die vertrouensverhouding onherstelbare skade gely het. Die werkgewer moet dus kan aandui dat die werknemer skuldig is aan wangedrag en dat die aard sowel as die impak of uitwerking daarvan sodanig is dat ontslag die gepaste sanksie is. Die bydrae ondersoek 'n aantal sake in die lig van hierdie oorweging, naamlik: (i) die bewyslas in ontslaggeskille; (ii) wanneer ontslag 'n gepaste sanksie kan wees; (iii) die finale besluitnemer rakende of ontslag billik was of nie (maw was dit in die bepaaalde geval wel die gepaste sanksie); en (iv) hoe moet 'n werkgewer die besluit om ontslag as sanksie te gebruik of nie benader. Hierdie vrae word telkens bespreek met verwysing na beginsels wat reeds in regspraak gevestig is. <![CDATA[<b>Student/learner allegations of teacher sexual misconduct: A teacher's right to privacy and due process</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100006&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Veel is op die spel wat betref die seksuele wangedrag van opvoeders in die VSA en Suid-Afrika. Albei lande verwag van veral opvoeders om die misbruik van kinders by die onderskeie maatskaplike dienste en wetstoepassers aan te meld: die versuim hiervan kan in die VSA lei tot die herroeping van onderriglisensies. Hierdie artikel fokus op (i) die mate waartoe lede van die publiek daarop geregtig is om die name van aangeklaagde opvoeders te ken, (ii) wie seksuele klagte behoort te ondersoek, en (iii) op watter privaatheid opvoeders tydens die ondersoek aanspraak kan maak. Hierdie saak word vanuit 'n VSA en RSA regsvergelykende perspektief aangespreek, met spesifieke verwysing na die feiteondersoek-proses en Skoolbeheerliggame se beheeruitoefeningsrol in die Suid-Afrikaanse openbare onderwyssektor, en skool amptenare se rol in die VSA. Uit die bespreking van hoe die VSA tot onlangs hierdie dilemma aangespreek het, blyk dit dat opvoeders geregtig behoort te wees op beskerming teen die skade wat ongestaafde bewerings van seksuele wangedrag hulle reputasies kan aandoen. Van die aanbevelings wat gemaak word om die Suid-Afrikaanse situasie te remedieer is dat die feiteondersoek-proses na aanleiding van 'n klag van seksuele wangedrag onberispelik bestuur moet word, en dat regsprekers in laer howe een of ander bewusmaking moet ondergaan ten opsigte van basiese feite-ondersoek flaters wat hulle op hierdie vlak begaan. <![CDATA[<b>Tacit choice of law in the Hague Principles on Choice of Law in International Contracts</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100007&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die onderhawige artikel bevat die voorlegging wat insake stilswyende regskeuse aan die werkgroep gemoeid met die opstel van die Hague Principles on Choice of Law in International Contracts gemaak is. Aandag word aan die verskillende kriteria vir stilwyende regskeuse in verskeie internasionale instrumente en nasionale regstelsels bestee. Daar word aangevoer dat relatief streng vereistes vir 'n stilwyende regskeuse gestel moet word om regsonsekerheid en die omseiling van die objektiewe internasionaal-privaatregtelike norme te voorkom. Die prosedurele element wat in hierdie verband in sekere kodes gevind word, moet vermy word in die tersaaklike aanwysingsregtelike konteks. Die moontlike bronne vir 'n stilswyende regskeuse word bespreek en dit blyk dat die kontraktuele bedinge asook die omstandighede van die geval in hierdie verband 'n rol mag speel. Die outeurs doen aan die hand dat die keuse van 'n forum nie as sodanig 'n stilwyende regskeuse daarstel nie. Met inagneming van die voorafgaande ontleding, is sekere voorstelle oor 'n juiste formulering van die toets vir 'n stilwyende regskeuse gemaak. Daar word aangedui welke wysigings deur die werksgroep aangebring en op welke formulering voorlopig ooreengekom is. Die voorgestelde reël kan soos volg vertaal word: "'n Kontrak word beheers deur die regstelsel of regsreëls wat deur die partye gekies is. Die keuse of enige wysiging daarvan moet uitdruklik gemaak word of duidelik blyk uit die bedinge van die kontrak of uit die omstandighede. 'n Ooreenkoms tussen die partye om jurisdiksie aan 'n hof of arbitrasietribunaal in 'n sekere staat te verleen, kom nie as sodanig op 'n keuse van die reg van daardie staat neer nie." <![CDATA[<b>Judicial notice: Discrimination and disadvantage in the context of affirmative action in South African workplaces</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100008&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die artikel ondersoek die vraag of onbillike diskriminasie en die gepaardgaande benadeling van sekere groepe in Suid-Afrika, bewys moet word en of die leerstuk van geregtelike kennisname voldoende is in die konteks van regstellende aksie. Die begrippe en terminologie in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, sowel as gewone wetgewing wat die Grondwet aanvul - die Wet op Gelyke Indiensneming 55 van 1998 en die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 - word ontleed en uitgelê. Die artikel stel voor dat die land se geskiedenis van onbillike sistemiese diskriminasie gegrond op kolonialisme, apartheid en patriargale praktyke, so welbekend en berug is dat die leerstuk van geregtelike kennisname van toepassing is op regstellende aksie. Voorts, omdat sodanige geskiedenis, die tradisionele oorsake daarvan en uitwerking op swart persone en vroue breedvoerig en volledig gedokumenteer is, word aan die hand gedoen dat die toepassing van die leerstuk kan meehelp om sodanige persone te integreer in die Suid-Afrikaanse werkplek en breër samelewing. Hierdie benadering neem die huidige aspirasies en verwagtinge van die Suid-Afrikaanse bevolking in ag en maak 'n bydrae om die verlede te genees. So 'n benadering ondersteun verder die begrip van substantiewe gelykheid ('n groeps-gebaseerde begrip) en voldoen aan die Grondwet se waarde-gebasseerde metodologie van uitleg. Dit sal ook bydra tot die langtermyn doelwit om 'n nie-rassige en nie-seksistiese samelewing daar te stel. Dit is dus nie nodig om historiese diskriminasie en benadeling te bewys nie omdat sodanige diskriminasie en benadeling nie kontensieus is as 'n sosiale feit nie; dit is inteendeel 'n vraag van kennisname van die geskiedenis omdat dit wyd en volledig gedokumenteer is. Die saak van Minister of Finance v Van Heerden 2004 6 SA 121 (CC) wat verg dat benadeling in die konteks van regstellende aksie "aangetoon" moet word, word ondersteun slegs in soverre inligting voor die hof geplaas word by wyse van byvoorbeeld boeke en verslae. Indien dit nie gedoen word nie, kan die hof uit eie beweging geregtelik kennis neem van onbillike historiese diskriminasie en benadeling. Ten laaste, sou die opvoedkundige, sosiale en ander ekonomiese werklikhede met betrekking tot ras en geslag verander in Suid-Afrika, sal die toepassing van die leerstuk van geregtelike kennisname heroorweeg moet word. Dit sal ook die geval wees waar nuwe diskriminasie en benadeling voorkom en nie goed gedokumenteerd is nie. <![CDATA[<b>Host communities and competing applications for prospecting rights in terms of the Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100009&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die verskillende bepalings van die "Mineral and Petroleum Resources Development Act" 28 of 2002 ("die wet") omtrent die toekenning van gewone prospekteerregte of 'n preferente regte om te prospekeer word in hierdie bydrae bespreek. 'n Gewone prospekteerreg word deur die Minister, by aansoek aan 'n applikant, toegeken indien aan die vereistes van artikel 17 van die Wet voldoen word. Artikel 104(1) van die Wet daarenteen maak voorsiening vir die aansoek deur en toekenning van 'n preferente propekteerreg aan 'n tradisionele gemeenskap (soos omskryf in die wet) om op gemeenskapgrond te prospekteer. Hierdie bepalings het die grondslag gevorm van 'n ongeraporteerde beslissing van die Transvaalse Afdeling van die Hooggeregshof in Bengwenyama Minerals (Pty) Ltd v Genorah Resources (Pty) Ltd (39808/2007 (TPD) (18-11-2008) Die beslissing het gehandel het oor die bepaling van regsvoorkeur by mededingende prospekteeraansoeke wat na mekaar ten aansien van die Bengwenyama tradisionele gemeenskaps-grond ingedien is. 'n Poging is in die saak aangewend om ex post facto die een prospekteeraansoek in te klee as 'n aansoek vir 'n preferente prospekteerreg deur die tradisionele gemeneenskap. Daar word geargumeenteer dat die hof se beslissing rakende die verskil en verhouding tussen die twee soorte prospekteerregte en die toepassing van die "first come, first served principle" ingevolge artikel 9(1)(b) Wet juis was. Daar word voorts aangevoer dat die feite van die Bengwenyama Minerals beslissing die tekortkoming van die huidige artikel 104 van die Wet, om die belange van 'n tradisionele gemeenskap te beskerm, aantoon indien iemand anders aansoek doen vir 'n gewone propekteerreg. Daar word ook uitgewys dat die voorgestelde 2008 wysigings van die Wet ook nie ver genoeg strek om deelname in prospektering en benutting van mineraalbronne deur 'n tradisionele gemeenskap te verseker nie. Die slotsom word bereik dat die huidige wetgewing dringend gewysig behoort te word om die belange van tradisionele gemeenskappe te beskerm.She is sitting there and smiling, especially at those who are 'more disadvantaged than others' (staring with rusted pans in their hands from shacks on the riverbanks). The Kliptonian transfer of mineral wealth to the people remains the biggest myth of them all.¹ <![CDATA[<b><i>Nelson Mandela Bay Metropolitan Municipality v Nobumba</i></b><b> 2010 1 SA 579 (ECG)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100010&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die verskillende bepalings van die "Mineral and Petroleum Resources Development Act" 28 of 2002 ("die wet") omtrent die toekenning van gewone prospekteerregte of 'n preferente regte om te prospekeer word in hierdie bydrae bespreek. 'n Gewone prospekteerreg word deur die Minister, by aansoek aan 'n applikant, toegeken indien aan die vereistes van artikel 17 van die Wet voldoen word. Artikel 104(1) van die Wet daarenteen maak voorsiening vir die aansoek deur en toekenning van 'n preferente propekteerreg aan 'n tradisionele gemeenskap (soos omskryf in die wet) om op gemeenskapgrond te prospekteer. Hierdie bepalings het die grondslag gevorm van 'n ongeraporteerde beslissing van die Transvaalse Afdeling van die Hooggeregshof in Bengwenyama Minerals (Pty) Ltd v Genorah Resources (Pty) Ltd (39808/2007 (TPD) (18-11-2008) Die beslissing het gehandel het oor die bepaling van regsvoorkeur by mededingende prospekteeraansoeke wat na mekaar ten aansien van die Bengwenyama tradisionele gemeenskaps-grond ingedien is. 'n Poging is in die saak aangewend om ex post facto die een prospekteeraansoek in te klee as 'n aansoek vir 'n preferente prospekteerreg deur die tradisionele gemeneenskap. Daar word geargumeenteer dat die hof se beslissing rakende die verskil en verhouding tussen die twee soorte prospekteerregte en die toepassing van die "first come, first served principle" ingevolge artikel 9(1)(b) Wet juis was. Daar word voorts aangevoer dat die feite van die Bengwenyama Minerals beslissing die tekortkoming van die huidige artikel 104 van die Wet, om die belange van 'n tradisionele gemeenskap te beskerm, aantoon indien iemand anders aansoek doen vir 'n gewone propekteerreg. Daar word ook uitgewys dat die voorgestelde 2008 wysigings van die Wet ook nie ver genoeg strek om deelname in prospektering en benutting van mineraalbronne deur 'n tradisionele gemeenskap te verseker nie. Die slotsom word bereik dat die huidige wetgewing dringend gewysig behoort te word om die belange van tradisionele gemeenskappe te beskerm.She is sitting there and smiling, especially at those who are 'more disadvantaged than others' (staring with rusted pans in their hands from shacks on the riverbanks). The Kliptonian transfer of mineral wealth to the people remains the biggest myth of them all.¹ <![CDATA[<b><i>Hawekwa Youth Camp v Byrne</i></b><b> 2010 6 SA 83 (HHA): <i>Jacobs v Chairman, Governing Body, Rhodes High School</i> 2011 1 SA 160 (WKK)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100011&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die verskillende bepalings van die "Mineral and Petroleum Resources Development Act" 28 of 2002 ("die wet") omtrent die toekenning van gewone prospekteerregte of 'n preferente regte om te prospekeer word in hierdie bydrae bespreek. 'n Gewone prospekteerreg word deur die Minister, by aansoek aan 'n applikant, toegeken indien aan die vereistes van artikel 17 van die Wet voldoen word. Artikel 104(1) van die Wet daarenteen maak voorsiening vir die aansoek deur en toekenning van 'n preferente propekteerreg aan 'n tradisionele gemeenskap (soos omskryf in die wet) om op gemeenskapgrond te prospekteer. Hierdie bepalings het die grondslag gevorm van 'n ongeraporteerde beslissing van die Transvaalse Afdeling van die Hooggeregshof in Bengwenyama Minerals (Pty) Ltd v Genorah Resources (Pty) Ltd (39808/2007 (TPD) (18-11-2008) Die beslissing het gehandel het oor die bepaling van regsvoorkeur by mededingende prospekteeraansoeke wat na mekaar ten aansien van die Bengwenyama tradisionele gemeenskaps-grond ingedien is. 'n Poging is in die saak aangewend om ex post facto die een prospekteeraansoek in te klee as 'n aansoek vir 'n preferente prospekteerreg deur die tradisionele gemeneenskap. Daar word geargumeenteer dat die hof se beslissing rakende die verskil en verhouding tussen die twee soorte prospekteerregte en die toepassing van die "first come, first served principle" ingevolge artikel 9(1)(b) Wet juis was. Daar word voorts aangevoer dat die feite van die Bengwenyama Minerals beslissing die tekortkoming van die huidige artikel 104 van die Wet, om die belange van 'n tradisionele gemeenskap te beskerm, aantoon indien iemand anders aansoek doen vir 'n gewone propekteerreg. Daar word ook uitgewys dat die voorgestelde 2008 wysigings van die Wet ook nie ver genoeg strek om deelname in prospektering en benutting van mineraalbronne deur 'n tradisionele gemeenskap te verseker nie. Die slotsom word bereik dat die huidige wetgewing dringend gewysig behoort te word om die belange van tradisionele gemeenskappe te beskerm.She is sitting there and smiling, especially at those who are 'more disadvantaged than others' (staring with rusted pans in their hands from shacks on the riverbanks). The Kliptonian transfer of mineral wealth to the people remains the biggest myth of them all.¹ <![CDATA[<b><i>Kruger NO v Goss and Another</i></b><b> 2010 2 SA 507 (HHA)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100012&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die verskillende bepalings van die "Mineral and Petroleum Resources Development Act" 28 of 2002 ("die wet") omtrent die toekenning van gewone prospekteerregte of 'n preferente regte om te prospekeer word in hierdie bydrae bespreek. 'n Gewone prospekteerreg word deur die Minister, by aansoek aan 'n applikant, toegeken indien aan die vereistes van artikel 17 van die Wet voldoen word. Artikel 104(1) van die Wet daarenteen maak voorsiening vir die aansoek deur en toekenning van 'n preferente propekteerreg aan 'n tradisionele gemeenskap (soos omskryf in die wet) om op gemeenskapgrond te prospekteer. Hierdie bepalings het die grondslag gevorm van 'n ongeraporteerde beslissing van die Transvaalse Afdeling van die Hooggeregshof in Bengwenyama Minerals (Pty) Ltd v Genorah Resources (Pty) Ltd (39808/2007 (TPD) (18-11-2008) Die beslissing het gehandel het oor die bepaling van regsvoorkeur by mededingende prospekteeraansoeke wat na mekaar ten aansien van die Bengwenyama tradisionele gemeenskaps-grond ingedien is. 'n Poging is in die saak aangewend om ex post facto die een prospekteeraansoek in te klee as 'n aansoek vir 'n preferente prospekteerreg deur die tradisionele gemeneenskap. Daar word geargumeenteer dat die hof se beslissing rakende die verskil en verhouding tussen die twee soorte prospekteerregte en die toepassing van die "first come, first served principle" ingevolge artikel 9(1)(b) Wet juis was. Daar word voorts aangevoer dat die feite van die Bengwenyama Minerals beslissing die tekortkoming van die huidige artikel 104 van die Wet, om die belange van 'n tradisionele gemeenskap te beskerm, aantoon indien iemand anders aansoek doen vir 'n gewone propekteerreg. Daar word ook uitgewys dat die voorgestelde 2008 wysigings van die Wet ook nie ver genoeg strek om deelname in prospektering en benutting van mineraalbronne deur 'n tradisionele gemeenskap te verseker nie. Die slotsom word bereik dat die huidige wetgewing dringend gewysig behoort te word om die belange van tradisionele gemeenskappe te beskerm.She is sitting there and smiling, especially at those who are 'more disadvantaged than others' (staring with rusted pans in their hands from shacks on the riverbanks). The Kliptonian transfer of mineral wealth to the people remains the biggest myth of them all.¹ <![CDATA[<b><i>The Citizen v McBride</i></b><b> 2010 (4) SA 148 (SCA)</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100013&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die verskillende bepalings van die "Mineral and Petroleum Resources Development Act" 28 of 2002 ("die wet") omtrent die toekenning van gewone prospekteerregte of 'n preferente regte om te prospekeer word in hierdie bydrae bespreek. 'n Gewone prospekteerreg word deur die Minister, by aansoek aan 'n applikant, toegeken indien aan die vereistes van artikel 17 van die Wet voldoen word. Artikel 104(1) van die Wet daarenteen maak voorsiening vir die aansoek deur en toekenning van 'n preferente propekteerreg aan 'n tradisionele gemeenskap (soos omskryf in die wet) om op gemeenskapgrond te prospekteer. Hierdie bepalings het die grondslag gevorm van 'n ongeraporteerde beslissing van die Transvaalse Afdeling van die Hooggeregshof in Bengwenyama Minerals (Pty) Ltd v Genorah Resources (Pty) Ltd (39808/2007 (TPD) (18-11-2008) Die beslissing het gehandel het oor die bepaling van regsvoorkeur by mededingende prospekteeraansoeke wat na mekaar ten aansien van die Bengwenyama tradisionele gemeenskaps-grond ingedien is. 'n Poging is in die saak aangewend om ex post facto die een prospekteeraansoek in te klee as 'n aansoek vir 'n preferente prospekteerreg deur die tradisionele gemeneenskap. Daar word geargumeenteer dat die hof se beslissing rakende die verskil en verhouding tussen die twee soorte prospekteerregte en die toepassing van die "first come, first served principle" ingevolge artikel 9(1)(b) Wet juis was. Daar word voorts aangevoer dat die feite van die Bengwenyama Minerals beslissing die tekortkoming van die huidige artikel 104 van die Wet, om die belange van 'n tradisionele gemeenskap te beskerm, aantoon indien iemand anders aansoek doen vir 'n gewone propekteerreg. Daar word ook uitgewys dat die voorgestelde 2008 wysigings van die Wet ook nie ver genoeg strek om deelname in prospektering en benutting van mineraalbronne deur 'n tradisionele gemeenskap te verseker nie. Die slotsom word bereik dat die huidige wetgewing dringend gewysig behoort te word om die belange van tradisionele gemeenskappe te beskerm.She is sitting there and smiling, especially at those who are 'more disadvantaged than others' (staring with rusted pans in their hands from shacks on the riverbanks). The Kliptonian transfer of mineral wealth to the people remains the biggest myth of them all.¹ <![CDATA[<b><i>MEC for Economic Affairs, Environment and Tourism, Eastern Cape v Kruizenga</i></b><b> 2008 6 SA 264 (Ck): <i>MEC for Economic Affairs, Environment and Tourism, Eastern Cape v Kruizenga</i> 2010 4 SA <i>122 (SCA)</i></b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S2225-71602011000100014&lng=pt&nrm=iso&tlng=pt Die verskillende bepalings van die "Mineral and Petroleum Resources Development Act" 28 of 2002 ("die wet") omtrent die toekenning van gewone prospekteerregte of 'n preferente regte om te prospekeer word in hierdie bydrae bespreek. 'n Gewone prospekteerreg word deur die Minister, by aansoek aan 'n applikant, toegeken indien aan die vereistes van artikel 17 van die Wet voldoen word. Artikel 104(1) van die Wet daarenteen maak voorsiening vir die aansoek deur en toekenning van 'n preferente propekteerreg aan 'n tradisionele gemeenskap (soos omskryf in die wet) om op gemeenskapgrond te prospekteer. Hierdie bepalings het die grondslag gevorm van 'n ongeraporteerde beslissing van die Transvaalse Afdeling van die Hooggeregshof in Bengwenyama Minerals (Pty) Ltd v Genorah Resources (Pty) Ltd (39808/2007 (TPD) (18-11-2008) Die beslissing het gehandel het oor die bepaling van regsvoorkeur by mededingende prospekteeraansoeke wat na mekaar ten aansien van die Bengwenyama tradisionele gemeenskaps-grond ingedien is. 'n Poging is in die saak aangewend om ex post facto die een prospekteeraansoek in te klee as 'n aansoek vir 'n preferente prospekteerreg deur die tradisionele gemeneenskap. Daar word geargumeenteer dat die hof se beslissing rakende die verskil en verhouding tussen die twee soorte prospekteerregte en die toepassing van die "first come, first served principle" ingevolge artikel 9(1)(b) Wet juis was. Daar word voorts aangevoer dat die feite van die Bengwenyama Minerals beslissing die tekortkoming van die huidige artikel 104 van die Wet, om die belange van 'n tradisionele gemeenskap te beskerm, aantoon indien iemand anders aansoek doen vir 'n gewone propekteerreg. Daar word ook uitgewys dat die voorgestelde 2008 wysigings van die Wet ook nie ver genoeg strek om deelname in prospektering en benutting van mineraalbronne deur 'n tradisionele gemeenskap te verseker nie. Die slotsom word bereik dat die huidige wetgewing dringend gewysig behoort te word om die belange van tradisionele gemeenskappe te beskerm.She is sitting there and smiling, especially at those who are 'more disadvantaged than others' (staring with rusted pans in their hands from shacks on the riverbanks). The Kliptonian transfer of mineral wealth to the people remains the biggest myth of them all.¹