Scielo RSS <![CDATA[Historia]]> http://www.scielo.org.za/rss.php?pid=0018-229X20130001&lang=es vol. 58 num. 1 lang. es <![CDATA[SciELO Logo]]> http://www.scielo.org.za/img/en/fbpelogp.gif http://www.scielo.org.za <![CDATA[<b>Black resistance in the Orange Free State during the Anglo-Boer War</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100001&lng=es&nrm=iso&tlng=es This article examines black resistance in the Free State during the Anglo- Boer War. The previously existing patriarchal relationship between the Boers and their black subjects was disrupted by the chaos of war. At the same time, the rapid spread of Ethiopianism, in the shape of the African Methodist Episcopal Church, offered black people a model of self-reliance and dignity, and the formation of armed criminal gangs served as an exercise in solidarity. Employment by the British army promoted disloyalty to the Boer cause, a situation that was aggravated by the arming of blacks. The formation of the Bergh Scouts, a Winburg-based black unit under white officers, which was attached to the British army, led to allegations of murder, often accompanied by savagery. Nineteen encounters of this nature are chronicled and contextualisd and the enterprise of resistance evaluated.<hr/>In hierdie artikel word daar gekyk na swart verset in die Vrystaat tydens die Anglo-Boereoorlog. Die partriargale verhouding wat vroeer tussen die Boere en hul swart onderdane bestaan het, is deur die chaos van oorlogvoering ontwrig. Terselfdertyd het die wye verspreiding van Ethiopianisme, in die gedaante van die African Methodist Episcopal Kerk, swartes van 'n model van selfvertroue en menswaardigheid voorsien, terwyl die totstandkoming van gewapende bendes 'n gevoel van solidariteit bevorder het. Indiensneming deur die Britse leer het ontrou aan die Boeresaak meegebring, en die stuasie is vererger deur die bewapening van swartes. Bergh's Scouts was 'n swart eenheid onder wit offisiere wat in Winburg deel van die Britse leer gevorm het en hulle optrede het tot aantygings van moord en moordadigheid aanleiding gegee. Neëntien sodanige gevalle word in oënskou geneem en gekontekstualiseer; die versetonderneming is ook geëvalueer. <![CDATA[<b>Mapping and promoting South Africa: Barrow and Burchell's rivalry</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100002&lng=es&nrm=iso&tlng=es Barrow's six years at the Cape, with four long journeys, and Burchell's close on five years ox-wagon travel gave Barrow's Account of Travels pre-eminent authority status, with jealous attacks on rival travellers' books and their maps. This criticism included those of Burchell, as scientist and mapmaker largely his superior. Burchell hit back with equal vituperation. Despite their enmity they advanced knowledge of the interior "least known to Europeans" (Barrow) and came together in promoting the Zuurveld as place of settlement for the 5 000 emigrants dispatched in 1820 by a government aiming to export potential radicals among the unemployed. Burchell depicted the Zuurveld as a demi-paradise to the Poor Law Commission of parliament and Barrow did the same to ministers. The anti-Xhosa 'buffer' was never an issue and the 1834 Rharhabe invasion unforeseen. Barrow, public figure and prolific author, outshone Burchell, the retired botanist and benefactor of Kew Gardens: the latter's fame has come late. The long-term consequence of their case for Zuurveld settlement is still undecided.<hr/>Barrow se ses jaar aan die Kaap, met vier lang reise, en Burchell's se bykans vuf jaar lange ossewa reistogte het Barrow se Account of Travels autoriteits status gegee met jaloerse aanvalle op die reis boeke en karate van mede-reisgers. Dit het ingesluit aanvalle op Burchell, wie as wetenskaplike en karteerder sy meerdere was. Burchell het terug geveg met felle kritiek. Ondanks hul vyandighied het hulle op 'n gedeelde wyse kennis van die binneland wat "die minste bekend was aan Europeers" (Barrow) bekend gestel en sodoende tesame die Zuurveld as 'n plek van vestiging vir die 5 000 werklose immigrante uit Britannje wat deur die 1820 regering landuit gestuur wou word - insluitende die radikales. Burchell het die Zuurveld as 'n demi-paradys voorgehou aan die Arm Wet Kommissie van die parlement en Barrow het dieslfde prentjie voorgehou aan die ministers. Die anti-Xhosa "buffer" was nooit 'n factor nie en die 1834 Rharhabe inval onvoorsien. Barrow, die publieke figuur en uitstaande outeur, se soter het helderder geskyn as die van Burchell, die afgetrede botanis en bevoordeelde van Kew Gardens: laasgenoemde se faam het eers later gekom. Die lang termyn gevolge van hul promosie van die Zuurveld as 'n plek vir nedersetting is nog nie beslis nie. <![CDATA[<b>Uranium politics of gatekeeping: Revisiting the British government's policy vis-à-vis South Africa, 1945-1951</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100003&lng=es&nrm=iso&tlng=es The year 1945 signalled the use of nuclear weapons technology that ensured both an end of one war and the beginning of another - two global but dissimilar wars: the Second World War and the Cold War respectively. These marked the beginning of an increased quest for uranium residue for peaceful and military purposes by the principal state actors in the wars. It is suggested that the US relied on British Commonwealth connection to obtain uranium from South Africa between 1947 and 1951. However, after consulting multi-archival sources in Britain, Canada and South Africa, I argue that this earlier assertion is incorrect. It was only partially correct while Smuts was prime minister of the Union of South Africa and was certainly not true after 1948.<hr/>Die jaar 1945 het die gebruik van kernwapentegnologie ingelui, wat sowel 'n einde as 'n begin verseker het van twee wêreldwye, maar ongelyksoortige oorloë: die Tweede Wêreldoorlog en die Koue Oorlog onderskeidelik. Dit baken die begin af van 'n verskerpte soeke na uraanresidu vir vreedsame en militêre doeleindes deur die hoofrolspelende state in dié oorloë. Daar is gesuggereer dat die Verenigde State staatgemaak het op Britse Gemenebesbande om tussen 1947 en 1951 uraan vanaf Suid-Afrika te verkry. Na raadpleging van veelvoudige argiefbronne in Brittanje, Kanada en Suid-Afrika, voer ek aan dat die vroeëre bewering foutief is. Dit was slegs gedeeltelik waar terwyl Smuts eerste minister van die Unie van Suid- Afrika was en was beslis nie waar na 1948 nie. <![CDATA[<b>"Discontented scoundrels who crowd the mercantile marine today". Labour relations regimes of the Cape and Ichaboe guano trade, c. 1843-1898</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100004&lng=es&nrm=iso&tlng=es The scraping of guano on offshore islands in the Atlantic and Pacific oceans during the mid- to late nineteenth century was an essentially primitive industry. As guano is a natural product with no further need for processing, the primary task of guano workers was the physical collection of guano chunks using basic tools such as crowbars, spades and wheelbarrows. Working on nearly barren islands with non-existent harbour facilities in remote areas far removed from its supply source, meant that guano- collection was an extremely risky enterprise and guano-labour was both back breaking and hazardous labour. Motivated by profit considerations, guanopreneurs and the Cape colonial state established and maintained an exploitative and coercive labour regime characterised by the use of deferred wages, credit and rationing as well as rigid contract enforcement. Guano diggers, however, did not accept these practices passively and as this article demonstrates, actively resisted their exploitation and marginalisation. As a result, the Cape colonial authorities were compelled to intervene, changing the system in 1898.<hr/>Ghwanoversameling met behulp van basiese tegnologie (kruiwaens, pikke, grawe en koevoete) op dikwels afgelëe en onherbergsame kuseilande aan die Atlantiese kus, het tot gevolg gehad dat die 19de eeuse bedryf tereg as primitief, en werksomstandighede as onaangenaam en lewensbedreigend beskryf is. Teneinde kostes laag te hou en maksimale voordeel uit die bedryf te verkry, het beide die Kaapse koloniale owerhede en ghwano- entrepeneurs nie gehuiwer om werkers uit te buit en 'n verdrukkende arbeidsbedeling gekenmerk deur voedselrantsoenering, kredietverlening, beperkende kontrakte en uitgestelde betalings in te stel en instand te hou nie. Verdermeer het hulle toegang tot die koloniale strafregstelsel gebruik om kontrakbreuk en drostery tot die minimum te beperk. Die ghwano arbeidsmag het egter nie hierdie situasie stilswyend aanvaar nie en het, soos wat dit uit hierdie artikel blyk, hulle aktief teen uitbuiting en marginalisering verset. Gevolglik is die Kaapse owerhede gedwing om op te tree en met ingang vanaf 1898 die stelsel waarop die ghwanobedryf voortaan bestuur sou word, wesenlik verander. <![CDATA[<b>"... it is clear something is wrong here!" Inanda Seminary's continued survival during the 1980s</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100005&lng=es&nrm=iso&tlng=es During the 1980s, Inanda Seminary arguably struggled more than at any other time. Though the school escaped closure in 1957 and continued to remain a private independent Christian boarding school, Bantu Education gradually sapped the school's strength. By the 1980s, most of the school's incoming staff and students were products of apartheid's inferior education system. Internal dysfunction and external political unrest fostered institutional rot. The Seminary's missiological benefactor and Governing Council seemed overwhelmed by the forces arrayed. Varied income sources, and thus interests, from foreign missions, businesses, the state (KwaZulu homeland) and insufficient income from students weakened the school's integrity. The first black female principal, Constance Koza, abrasively led the school through much of the turbulent times. High staff turnover crippled the school. Crisis after crisis overwhelmed Koza's successor, Allan Campbell, whose tenure concluded before the decade's end. Student discipline became increasingly difficult to instil as political stability deteriorated in the local townships and throughout South Africa. Many strikes and riots at the school punctuated these years due to students and teachers' increased political awareness. Despite the apparent dysfunction inside and outside Inanda Seminary, education continued at a commendable level.<hr/>Inanda Seminarie het ongetwyfeld gedurende die tagtigerjare, meer as enige ander tyd in haar geskiedenis, moeilike tye beleef. Die skool het in die vyftigerjare daarin geslaag om sluiting vry te spring. Die seminarie het voortgegaan as 'n onafhanklike private Christen kosskool. Deur dit alles het die departement van Bantoe-Onderwys die energie van die skool getap. Teen 1980 het apartheid se ondergeskikte onderwys-sisteem meeste van die skool se personeel en studente opgelewer. In sekere opsigte het interne disfunksionaliteit en eksterne politieke onluste 'n negatiewe uitwerking op die skool gehad. Beide die breër kerk sowel as die Beheerkomitee, was oorstelp deur alles waardeur die skool moes gaan. Ad hoc befondsing, die belangstelling en invloede van oorsese instansies, besighede, die staat (KwaZulu Tuisland) en onvoldoende inkomste uit studentegelde, het die integriteit van die skool geskaad. Die eerste swart vroue-prinsipaal, Constance Koza, het die skool deur moeilike en stormagtige waters gestuur. Daar was ook herhaaldelike bedankings van personeel met nuwe aanstellings wat dan ontwrigtend was. Herhaaldelike krisisse het die naïewe Allan Campbell, wie tot aan die einde van die dekade daar gedien het, oorweldig. Die dissiplinering van studente was uiters moeilik te midde van die politieke bestel, asook die meegaande geweld in die swart woongebiede en in die breër konteks van Suid-Afrika. Daar was ook baie studente-onluste gedurende hierdie tyd, as gevolg van die studente en onderwysers se toenemende belangstelling in politiek. Ten spyte van dit alles, was 'n hoë vlak van onderrig by dié skool gehandhaaf. Die oorlewing van Inanda Seminarie bewys bo enige twyfel dat lig, hoe dof ook al, duisternis oorwin. <![CDATA[<b>A perspective on State President S.J.P. Kruger: Chief Justice J.G. Kotzé's <i>Biographical Memoirs and Reminiscences</i></b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100006&lng=es&nrm=iso&tlng=es As chief justice of the Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) referred to in this article as the South African Republic, for approximately twenty years, J.G. Kotzé was in continuous contact with State President S.J.P. Kruger. His is an evaluation of Kruger by an individual from a completely different cultural and educational background. He describes both positive and negative incidents in his relations with Kruger and provides an interesting analysis and appreciation of Kruger's character.<hr/>As hoofregter van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) vir ongeveer twintig jaar was J.G. Kotzé in deurlopende kontak met Staatspresident S.J.P. Kruger in hierdie tydperk. Sy evaluering van Kruger is deur 'n individu van 'n totaal verskillende kulturele en opvoedkundige agtergrond. Hy beskrywe beide positiewe en negatiewe insidente in sy verhouding met Kruger en verskaf 'n interessante ontleding en beoordeling van Kruger se karakter. <![CDATA[<b>Imperial running dogs or wild geese reporters? Irish journalists in South Africa</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100007&lng=es&nrm=iso&tlng=es In recent years there has developed ex nihil, and thanks in part to the Newspaper and Periodical History Forum of Ireland, a keen interest in the history of the Irish press. However, something of a lacuna exists when it comes to Irish journalists working in the British Empire. These fell into two categories: those who were war correspondents or who worked for a news- gathering agency; and those Irish journalists who settled in the empire. The latter were particularly numerous in British South African colonies and the adjoining Boer republics. This article looks at this phenomenon, where no fewer than 40 newspapers at one time or another had an Irish editor or Irish senior journalist. The article examines the reason for this prominence of Irish journalists, the factors which drew them to South Africa, as well the stance taken by them on political allegiance. The paper discusses differences between journalists in British Natal and the Cape and those in the Boer Transvaal and Orange Free State republics. The role of Irish war correspondents at the time of the Anglo-Boer War also features.<hr/>In die afgelope tyd het 'n ex nihil ontwikkel, en deels te danke aan die Newspaper and Periodical History Forum of Ireland, 'n besondere belangstelling in die geskiedenis van die Ierse pers. Maar ietwat van 'n lemte bestaan wanneer dit kom by lerse joernaliste wat in the Britse Ryk gewerk het. Die val in twee kategoriee: die wat oorlogskorrespondente was en die wat vir nuus insamelings agentsakppe gewerk het; en die lerse joernaliste wat hulle in die ryk gevestig het. Laasgenoemde was veral talryk in die Britse kolonies in Suid-Afrika en die Boere republieke. Die artikel ondersoek die fenomeen waar nie minder as 40 koerante een of ander tyd 'n lerse redakteur of 'n senior lerse joernalis gehad het. Die artikel ondersoek die redes vir die prominensie van lerse joernaliste, die faktore wat hulle na Suid-Afrika gelok het sowel as die politieke posisie wat hulle ingeneem het. Daar is ook gekyk na die verskille tussen lerse joernaliste in die Kaap, Natal, Transvaal en die Oranje Vrystaat. Die rol van lerse journaliste gedurende die Anglo-Boereoorlog word ook ondersoek. <![CDATA[<b>"Running twice as fast while remaining in the same position": Settler wheat production in Southern Rhodesia, c.1928-1965</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100008&lng=es&nrm=iso&tlng=es Given that temperate conditions are essential for wheat production, Zimbabwe (formerly Southern Rhodesia), located in the tropics, is certainly not an ideal wheat producing area. As such, each year reports circulate in the Zimbabwean media regarding the numerous challenges faced by wheat farmers emphasising immediate action lest the nation fails to get bread, an important component of the Zimbabwean diet. However, given the importance of wheat and wheaten products, it is amazing that very little is known about the history of wheat culture in the country and the historical role played by the colonial state towards its development. This study traces the historical development of wheat production, arguing that it grew as a result of the perpetuation of Western modes of consumption, and that this history is characterised by futile attempts to tip the balance of wheat trade in favour of the settler community. It concludes that by 1965, climatic challenges, labour shortages, population explosion and financial difficulties had connived to deny Southern Rhodesia the envisaged goal of self- sufficiency in wheat and wheaten products.<hr/>Gegewe die feit dat gematigde klimaatstoestande noodsaaklik is vir die produksie van koring, is Zimbabwe (voorheen Suid-Rhodesië), wat in 'n sub- tropiese gebied geleë is, nie ideaal daarvoor geskik nie. Derhalwe verskyn daar jaarliks berigte in die Zimbabwiese media aangaande die verskeie uitdagings wat graanprodusente in die gesig staar. Die berigte beklemtoon gewoonlik die behoefte aan drastiese optrede in gevalle wanneer daar 'n broodgebrek voorkom aangesien brood 'n belangrike komponent van die Zimbabwiese stapeldieët vorm. Desnieteenstaande die belangrikheid van koring en koringprodukte, is dit opvallend dat daar min kennis bestaan oor die geskiedenis van die koringkultuur in die land en die historiese rol wat die koloniale staat gespeel het in die ontwikkeling van hierdie kultuur. Hierdie artikel ondersoek die historiese ontwikkeling van koringproduksie in Zimbabwe en voer aan dat dit ontwikkel het as volg van die bestendiging van westerse verbruikerspatrone. Die geskiedenis van hierdie verbruikerspatrone is gekenmerk deur futiele pogings om die skaal van die koringhandel in die guns van die wit setlaarsgemeenskap te swaai. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat faktore soos klimaatsveranderinge, arbeidstekorte, bevolkingsontploffing en finansiële probleme teen 1965 meegewerk het om Suid-Rhodesië se voorneme van selfversorgendheid ten opsigte van graan te verydel. <![CDATA[<b>Where fact and memory meet: The amateur historian's contribution to military history</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100009&lng=es&nrm=iso&tlng=es Military history has an enthusiastic following that might astonish historians in other fields. Amateur military historians and readers often have experienced military life and became emotionally bound to it in a way unknown to readers of other history. The amateur military historians' facile writing enables readers - civilians and soldiers - to participate vicariously in warfare. The amateurs imagine there is only one true unqualified history, seldom check evidence thoroughly or consider alternative views. They forget that memories fade, the battlefield is confused, that the soldiers sees only a fragment of the fighting and that history cannot be tailored for the sake of friendship. Professional military history writing was always neglected in South Africa. Few regular officers wrote about their wars. Amateur writers have predominated in the field, journalists being the major contributors. However, a recent generation spent in military service has been producing numerous books, several by other ranks. Their contemporaries, the veterans of MK and APLA are writing about their military experiences. Digital publishing has dramatically affected the production of South African amateur military history.<hr/>Die krygsgeskiedenis geniet 'n aanhang wat ander geskiedkundiges mag verbaas. Amateur geskiedkundiges en lesers het dikwels die militêre lewe ervaar en emosioneel daartoe verbind geraak op 'n wyse vreemd vir geskiedenislesers. Die amateur geskiedskrywers se oppervlakkige skryfstyl laat burgerlike en militêre lesers toe om oorlogvoering middelik te ervaar. Die amateurs glo dat daar net een ongekwalifiseerde geskiedenis bestaan, kontroleer selde bewyse of alternatiewe vertolkings. Hul vergeet dat die geheue onbetroubaar raak, dat die slagveld verward is, dat die soldaat net 'n fragment van die geveg ervaar en dat die geskiedenis nie terwille van vriendskap aangepas mag word nie. Professionele militêre geskiedskrywing is nog altyd in Suid-Afrika verwaarloos. Selde het beroepsoffisiere herinneringe of beskrywings van oorlog op skrif gestel. Amateurskrywers het die veld oorheers, veral joernaliste wat hoofsaaklik regimentsgeskiedenise geskryf het. Die jonger geslag geslag wat militêre diens verrig het, het egter al talle boeke geskryf, 'n aantal deur manskappe. Hulle tydsgenote, die veterane van MK en APLA het ook al hoe meer oor hulle militêre ervaringe begin skryf. Digitale uitgwery het die produksie van Suid-Afrikaanse amateur militêre geskiedenis dramatises beïnvloed. <![CDATA[<b>Changing attitudes of South Africans towards Italy and its people during the Second World War, 1939 to 1945</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100010&lng=es&nrm=iso&tlng=es The emphasis of this article falls on South African wartime attitudes towards Italy structured around the differentiation in attitudes between the Union government; the domestic sphere; and the armed forces. On 11 June 1940 the Union issued a declaration of war in response to Italy's new belligerent status. Attitudes towards Italy were thus altered from "unofficial" to being an "official" enemy of the Union. Less than a month later, Union soldiers embarked on their first campaign in East Africa and later North Africa. In early 1942 the fighting moved across the Mediterranean to Italy. On 8 September 1943, Italy surrendered to the Allies thus shifting Italy's domestic position from enemy to liberator. Thereafter, South Africans fought alongside anti-fascist Italian partisans against German occupation thus altering their relationship to comrades. Although the war ended on 8 May 1945, many Italian POWs interned in South Africa still awaited repatriation. Some remained in the country or returned and made South Africa their new place of residence, taking advantage of South Africa's acceptance of Italian nationals. Similarly, some South Africans formerly held in European POW camps took Italian wives and adopted a new culture as a consequence of the war. This article illustrates the changing South African attitudes towards Italy during the different phases of the war as well as the variation in attitudes between different factions in South African society.<hr/>Hierdie artikel beklemtoon die algemene Suid-Afrikaanse oorlogsgesindheid teenoor Italië, gegrond op die verskille in gesindhede onder die Unie regering, die algemene bevolking en die gewapende magte. Op 11 Junie 1940 het die Unie 'n verklaring van oorlog uitgereik in reaksie op die fascistiese staat se nuwe hardkoppige houding. Die verhouding met Italië het dus verander van 'n "nie-amptelike" na "amptelike" vyand van die Unie. Minder as 'n maand later vertrek die Unie se soldate op hul eerste veldtog in Oos-Afrika en later Noord-Afrika, as deel van die Geallieerders. Die gevegte het vroeg in 1942 tot oorkant die Mediterreense See geskuif na Italië. Die Italianers het op 8 September 1943 oorgegee aan die Geallieerdes en dus het die Italianers se status in Italië verander van vyand tot bevryder. Daarna het Suid-Afrikaners saam met anti-fascistiese Italiaanse partisane geveg teen Duitse besetting, en is hul toe gesien as kamerade. Alhoewel die oorlog op 8 Mei 1945 geëindig het, het baie Italiaanse krysgevangenes wat geïnterneer is na Suid-Afrika, steeds gewag op repatriasie. Sommige het hier gebly en ander het selfs teruggekom en Suid-Afrika hulle nuwe woonplek gemaak, wat dui op die feit dat Italianers plaaslik aanvaar is as deel van die bevolking. Soortgelyk het sommige Suid-Afrikaners wat voorheen in Europese gevangeniskampe aangehou was, Italiaanse vroue geneem en 'n nuwe kultuur aangeneem as 'n gevolg van die oorlog. Hierdie artikel illustreer die verandering van Suid-Afrikaanse gesindhede teenoor Italië gedurende die verskillende fases van die oorlog, asook die verskil onder verskillende faksies van die Unie. <![CDATA[<b>HASA 2012 Conference report "Doing History"</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100011&lng=es&nrm=iso&tlng=es The emphasis of this article falls on South African wartime attitudes towards Italy structured around the differentiation in attitudes between the Union government; the domestic sphere; and the armed forces. On 11 June 1940 the Union issued a declaration of war in response to Italy's new belligerent status. Attitudes towards Italy were thus altered from "unofficial" to being an "official" enemy of the Union. Less than a month later, Union soldiers embarked on their first campaign in East Africa and later North Africa. In early 1942 the fighting moved across the Mediterranean to Italy. On 8 September 1943, Italy surrendered to the Allies thus shifting Italy's domestic position from enemy to liberator. Thereafter, South Africans fought alongside anti-fascist Italian partisans against German occupation thus altering their relationship to comrades. Although the war ended on 8 May 1945, many Italian POWs interned in South Africa still awaited repatriation. Some remained in the country or returned and made South Africa their new place of residence, taking advantage of South Africa's acceptance of Italian nationals. Similarly, some South Africans formerly held in European POW camps took Italian wives and adopted a new culture as a consequence of the war. This article illustrates the changing South African attitudes towards Italy during the different phases of the war as well as the variation in attitudes between different factions in South African society.<hr/>Hierdie artikel beklemtoon die algemene Suid-Afrikaanse oorlogsgesindheid teenoor Italië, gegrond op die verskille in gesindhede onder die Unie regering, die algemene bevolking en die gewapende magte. Op 11 Junie 1940 het die Unie 'n verklaring van oorlog uitgereik in reaksie op die fascistiese staat se nuwe hardkoppige houding. Die verhouding met Italië het dus verander van 'n "nie-amptelike" na "amptelike" vyand van die Unie. Minder as 'n maand later vertrek die Unie se soldate op hul eerste veldtog in Oos-Afrika en later Noord-Afrika, as deel van die Geallieerders. Die gevegte het vroeg in 1942 tot oorkant die Mediterreense See geskuif na Italië. Die Italianers het op 8 September 1943 oorgegee aan die Geallieerdes en dus het die Italianers se status in Italië verander van vyand tot bevryder. Daarna het Suid-Afrikaners saam met anti-fascistiese Italiaanse partisane geveg teen Duitse besetting, en is hul toe gesien as kamerade. Alhoewel die oorlog op 8 Mei 1945 geëindig het, het baie Italiaanse krysgevangenes wat geïnterneer is na Suid-Afrika, steeds gewag op repatriasie. Sommige het hier gebly en ander het selfs teruggekom en Suid-Afrika hulle nuwe woonplek gemaak, wat dui op die feit dat Italianers plaaslik aanvaar is as deel van die bevolking. Soortgelyk het sommige Suid-Afrikaners wat voorheen in Europese gevangeniskampe aangehou was, Italiaanse vroue geneem en 'n nuwe kultuur aangeneem as 'n gevolg van die oorlog. Hierdie artikel illustreer die verandering van Suid-Afrikaanse gesindhede teenoor Italië gedurende die verskillende fases van die oorlog, asook die verskil onder verskillende faksies van die Unie. <![CDATA[<b>New Turks and Old Turks: The historiographical legacies of South African social history</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100012&lng=es&nrm=iso&tlng=es This article places the production and reception of the second volume of the Cambridge History of South Africa in broader historiographical and political context, outlining some of the criticisms directed at the volume and at the "revisionist" scholarship which the content of the volume largely reflects. After a discussion of the specific trajectory of the "cultural turn" in South African social history writing, a close reading and critical evaluation of the strengths and weaknesses of the new volume is provided. The review agrees with criticisms about the limiting effects of the "nation state" framing of the volume, and the failure of the majority of authors to engage with larger theoretical debates about South Africa's history. The review nonetheless welcomes the volume as a long overdue synthesis of the "revisionist" social history writing which did so much to advance South African historiography over the last quarter of the twentieth century and which will doubtless continue to provide the foundation for new historical scholarship for years to come.<hr/>Hierdie artikel plaas die produksie en ontvangs van die tweede band van die Cambridge History of South Africa binne sy breër historiografiese en politiese konteks, en dui sommige van die kritiek aan wat teen die boek, én die "revisionistiese" historiografie wat so duidelik uit die inhoud van die boek blyk, geopper is. Ná 'n bespreking van die ontwikkeling wat die "kultureleommekeer" in die Suid-Afrikaanse sosiale geskiedskrywing geneem het, volg 'n gedetailleerde lesing en kritiese evaluering van die sterk en swakpunte van die nuwe boek. Die resensie stem saam met die kritiek oor die beperkende effek van die "nasiestaat"-raamwerk van die boek, en die gebrek van die meeste skrywers om die groter teoretiese debatte oor Suid-Afrika se geskiedenis te betrek. Die resensie verwelkom nogtans die boek as die lang-agterstallige sintese van die "revisionistiese" sosiale geskiedskrywing wat soveel gedoen het om die Suid-Afrikaanse historiografie gedurende die laaste kwart van die twintigste eeu vooruit te bring, en wat sonder twyfel sal voortgaan om in die toekomende jare die grondslag vir nuwe historiese werk te verskaf. http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100013&lng=es&nrm=iso&tlng=es This article places the production and reception of the second volume of the Cambridge History of South Africa in broader historiographical and political context, outlining some of the criticisms directed at the volume and at the "revisionist" scholarship which the content of the volume largely reflects. After a discussion of the specific trajectory of the "cultural turn" in South African social history writing, a close reading and critical evaluation of the strengths and weaknesses of the new volume is provided. The review agrees with criticisms about the limiting effects of the "nation state" framing of the volume, and the failure of the majority of authors to engage with larger theoretical debates about South Africa's history. The review nonetheless welcomes the volume as a long overdue synthesis of the "revisionist" social history writing which did so much to advance South African historiography over the last quarter of the twentieth century and which will doubtless continue to provide the foundation for new historical scholarship for years to come.<hr/>Hierdie artikel plaas die produksie en ontvangs van die tweede band van die Cambridge History of South Africa binne sy breër historiografiese en politiese konteks, en dui sommige van die kritiek aan wat teen die boek, én die "revisionistiese" historiografie wat so duidelik uit die inhoud van die boek blyk, geopper is. Ná 'n bespreking van die ontwikkeling wat die "kultureleommekeer" in die Suid-Afrikaanse sosiale geskiedskrywing geneem het, volg 'n gedetailleerde lesing en kritiese evaluering van die sterk en swakpunte van die nuwe boek. Die resensie stem saam met die kritiek oor die beperkende effek van die "nasiestaat"-raamwerk van die boek, en die gebrek van die meeste skrywers om die groter teoretiese debatte oor Suid-Afrika se geskiedenis te betrek. Die resensie verwelkom nogtans die boek as die lang-agterstallige sintese van die "revisionistiese" sosiale geskiedskrywing wat soveel gedoen het om die Suid-Afrikaanse historiografie gedurende die laaste kwart van die twintigste eeu vooruit te bring, en wat sonder twyfel sal voortgaan om in die toekomende jare die grondslag vir nuwe historiese werk te verskaf. <![CDATA[<b>The Historical Association of South Africa's funding of two deserving History teachers to enrol for the <i>UNISA Short Course in School History Enrichment</i></b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2013000100014&lng=es&nrm=iso&tlng=es This article places the production and reception of the second volume of the Cambridge History of South Africa in broader historiographical and political context, outlining some of the criticisms directed at the volume and at the "revisionist" scholarship which the content of the volume largely reflects. After a discussion of the specific trajectory of the "cultural turn" in South African social history writing, a close reading and critical evaluation of the strengths and weaknesses of the new volume is provided. The review agrees with criticisms about the limiting effects of the "nation state" framing of the volume, and the failure of the majority of authors to engage with larger theoretical debates about South Africa's history. The review nonetheless welcomes the volume as a long overdue synthesis of the "revisionist" social history writing which did so much to advance South African historiography over the last quarter of the twentieth century and which will doubtless continue to provide the foundation for new historical scholarship for years to come.<hr/>Hierdie artikel plaas die produksie en ontvangs van die tweede band van die Cambridge History of South Africa binne sy breër historiografiese en politiese konteks, en dui sommige van die kritiek aan wat teen die boek, én die "revisionistiese" historiografie wat so duidelik uit die inhoud van die boek blyk, geopper is. Ná 'n bespreking van die ontwikkeling wat die "kultureleommekeer" in die Suid-Afrikaanse sosiale geskiedskrywing geneem het, volg 'n gedetailleerde lesing en kritiese evaluering van die sterk en swakpunte van die nuwe boek. Die resensie stem saam met die kritiek oor die beperkende effek van die "nasiestaat"-raamwerk van die boek, en die gebrek van die meeste skrywers om die groter teoretiese debatte oor Suid-Afrika se geskiedenis te betrek. Die resensie verwelkom nogtans die boek as die lang-agterstallige sintese van die "revisionistiese" sosiale geskiedskrywing wat soveel gedoen het om die Suid-Afrikaanse historiografie gedurende die laaste kwart van die twintigste eeu vooruit te bring, en wat sonder twyfel sal voortgaan om in die toekomende jare die grondslag vir nuwe historiese werk te verskaf.