Scielo RSS <![CDATA[Historia]]> http://www.scielo.org.za/rss.php?pid=0018-229X20210002&lang=en vol. 66 num. 2 lang. en <![CDATA[SciELO Logo]]> http://www.scielo.org.za/img/en/fbpelogp.gif http://www.scielo.org.za <![CDATA[<b>From the Editor</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200001&lng=en&nrm=iso&tlng=en <![CDATA[<b>Hungarians in the Anglo-Boer War</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200002&lng=en&nrm=iso&tlng=en The Anglo-Boer War (1899-1902), also known as the South African War, had many Hungarian connections in the areas of economy, politics, and culture. Great Britain and the Boer Republics attempted to purchase agricultural products (especially horses and flour) in Hungary, to be used during the war. Hungarian journals and newspapers published a large number of articles and other features on the war, and outstanding Hungarian poets and novelists, as well as politicians and other public figures reflected on the conflict and expressed their pro-Boer, pro-British, or neutral opinions. Hungarians who served in the Boer commandos or who fought under the Union Jack in South Africa constitute the closest connection between the Carpathian Basin and the Anglo-Boer War. Seventeen Hungarians have been identified who took an active part in the war, the majority of them (twelve people), on the Boer side, while only five supported the British war effort. This article focuses on three of the Hungarian participants: Tibor Péchy, Albert Wass, and Albert Theophilus Duka. While Péchy and Wass were pro-Boer volunteers, Duka served in the British Army. After describing their South African activities, a comparison is made of the motivation for their participation in the Anglo-Boer War.<hr/>Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het verskeie Hongaarse konneksies gehad op ekonomiese, politieke en kulturele gebied. Brittanje en die Boererepublieke het gepoog om landbouprodukte (veral perde en meel) in Hongarye, vir gebruik in die oorlog, aan te koop. Hongaarse joernale en koerante het 'n groot aantal artikels en rubrieke oor die oorlog gepubliseer, en vername Hongaarse digters en skrywers, sowel as politici en ander openbare figure, het oor die oorlog besin en hul pro-Boer, pro-Britse, of neutrale menings daaroor uitgedruk. Hongare wat in die Boerekommandos gedien het, óf diegene wat onder die Union Jack in Suid-Afrika geveg het, verteenwoordig die nouste band tussen die Karpatiese Kom en die Anglo-Boereoorlog. Sewentien Hongare wat aktief aan die oorlog deelgeneem het is geïdentifiseer; die meerderheid (twaalf) aan die Boere-kant, terwyl net vyf die Britse oorlogspoging gesteun het. Hierdie artikel fokus op drie van die Hongaarse deelnemers: Tibor Péchy, Albert Wass en Albert Theophilus Duka. Péchy en Wass was pro-Boer vrywilligers, met Duka wat in die Britse weermag gedien het. Hul Suid-Afrikaanse bedrywighede word beskiyf, waarna 'n vergelyking getref word tussen die faktore wat hulle beweeg het om aan die Anglo-Boereoorlog deel te neem. <![CDATA[<b>The South African Air Force in Korea: an evaluation of 2 Squadron's first combat engagement, 19 November until 2 December 1950</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200003&lng=en&nrm=iso&tlng=en South African participation in the Korean War (1950-1953) in direct support of an international military offensive led by the United States of America demonstrated the National Party administration's commitment to opposing Communism. This article details how the deployment of South African Air Force 2 Squadron achieved the strategic objectives of the South African government in supporting the anti-communist United States-led United Nations coalition in the Korean War. It evaluates the performance of South Africa's Air Force in their first operational test since the Second World War. The combat operations discussed under the scope of this article include the first tactical engagement of 2 Squadron in support of the initial advance (19 November to 21 December) 1950 and then later, the retreat of the United Nations force.<hr/>Suid-Afrika se deelname aan die Koreaanse Oorlog (1950-1953), in direkte ondersteuning van 'n internasionale militêre offensief onder leiding van die Verenigde State van Amerika, het die Nasionale Party-regering se verbintenis tot die teenstand van Kommunisme getoon. Hierdie artikel beskryf hoe die ontplooiing van 2 Eskader van die Suid-Afrikaanse Lugmag die Suid-Afrikaanse regering se strategiese doelwitte bereik het deur die anti-kommunistiese Verenigde Nasies-koalisie, onder leiding van die Verenigde State, in die Koreaanse Oorlog te ondersteun. Dit beoordeel die optrede van Suid-Afrika se lugmag in hulle eerste operasionele toets sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die gevegsoperasies wat onder die bestek van hierdie artikel bespreek word sluit die eerste taktiese optrede van 2 Eskader, ter ondersteuning van die oorspronklike opmars (19 November-21 Desember) van 1950, en die latere terugtrek van die Verenigde Nasies-mag. <![CDATA[<b>"A peaceful country": Refugees, masculinities and anti-radical national identity in early postcolonial Botswana</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200004&lng=en&nrm=iso&tlng=en Here, we tell the story of early postcolonial Botswana's struggles to refine its citizenship model in the midst of a hostile political environment between the 1960s and 1980s. While being one of the "most peaceful" countries in the region at the time, and in order to stem the tide of militant immigrants, the majority of whom were men, Botswana opted to narrow its citizenship model. Many refugees and exiles were denied citizenship because their "radical masculinities" appeared to present a threat to the existing peace in the country. The article deals with the important question of how Botswana's historically rooted, patriarchal gender regime influenced the country's refashioning of its citizenship model against the backdrop of the influx of exiles and refugees of wars of independence. We draw largely from existing scholarship on Botswana's role in the liberation struggle. In addition, the extant refugees archive, letters to the editor of the Kutlwano magazine, Seretse Khama's speeches and the Botswana Citizenship Act of 1982/1984 provide primary accounts of how the government and the public attempted to develop and achieve a peaceful, anti-radical national identity during this tumultuous period.<hr/>Hier vertel ons die verhaal van post-koloniale Botswana se vroeë jare, en bepaal die uitdagings wat betref sy burgerskapmodel te midde van die vyandige politieke klimaat wat die 1960's tot 1980's gekenmerk het. Alhoewel Botswana in dié tyd een van die mees "vreedsame" lande in die streek was, het hy te kampe gehad met 'n vloedgolf militante immigrante, waarvan die meerderheid mans was. Botswana het daarom gekies om sy burgerskapmodel te vernou. Vele vlugtelinge en uitgewekenes is burgerskap geweier omdat hulle "radikale manlikheid" as 'n bedreiging vir die heersende vrede in die land beskou is. Hierdie artikel stel belangrike vrae oor Botswana se histories-gewortelde patriargale geslags regime, en die invloed daarvan op die land se hervorming van sy burgerskapmodel, aan die hand van die instroming van uitgewekenes en vlugtelinge van vryheidsoorloë. Ons beroep ons op gevestigde navorsing oor Botswana se rol in die vryheidstryd. Verder verskaf die bestaande vlugtelinge-argief, briewe aan die redakteur van die Kutlwano tydskrif, Seretse Khama se toesprake en die Botswana Burgerskap Wet van 1982/1984, primêre verslae oor die regering en die publiek se pogings om 'n vreedsame, anti-radikale nasionale identiteit tydens dié ontstuimige tydperk te ontwikkel. <![CDATA[<b>"Everyone is becoming a forester": From state monopoly to participatory forest management in Sao Hill Forest, Tanzania, c.1990-2015</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200005&lng=en&nrm=iso&tlng=en In 2000, Sao Hill Forest, the biggest state-owned plantation in Tanzania, was forced to adopt "community forest management" - a paradigm usually adopted in protecting only natural forests. We hope to contribute to the scholarship on forest management by using this unusual case study - taken from plantation forests. Research on community or participatory forest management has focused on natural forests - but plantations offer different issues to consider. We argue that the state was compelled to adopt, but also adapt to the model of community management in order to fit a neo-liberal donor context while, on a practical level, protecting it from local environmental hazards. To contextualise this historical case-study, we explain why Sao Hill stagnated and then examine the survival strategies adopted by the managers at the plantation. We then explore the relationship of the forest project with the surrounding communities, highlighting different local and vernacular responses to what came to be understood as "community forest management". We use this case study to examine this idiographic application of community resource management, in order to demonstrate the real-world use of environmental history in informing current policy decisions.<hr/>In 2000 moes Sao Hill Forest, die grootste staatsplantasie in Tanzania, noodgedwonge 'n stelsel van gemeenskapsbestuur aanvaar - 'n benadering wat gewoonlik slegs vir die beskerming van natuurlike woude gebruik word. Ons hoop om met behulp van hierdie ongewone gevallestudie van "n bosbouplantasie 'n bydrae te lewer tot die studie van die bestuur van woude. Navorsing oor gemeenskaps- of deelnemende bestuur van woude fokus hoofsaaklik op natuurlike woude. Bosbouplantasies het egter ander kwessies/uitdagings om te oorweeg. Ons argumenteer dat die staat verplig was om die model van gemeenskapsbestuur te aanvaar, maar ook aan te pas ten einde by 'n neoliberale skenkerskonteks te pas, terwyl hulle hul op 'n praktiese vlak terselfdertyd teen plaaslike omgewingsgevare moes beskerm. Ten einde hierdie historiese gevallestudie te kontekstualiseer, verduidelik ons waarom Sao Hill gestagneer het en ondersoek dan die oorlewingstrategieë wat deur die bestuurders op die plantasie geïmplementeer is. Vervolgens ondersoek ons die verhouding van die bosbouprojek met die omliggende gemeenskappe, en beklemtoon verskillende plaaslike en inheemse reaksies wat as "n stelsel van gemeenskapsbestuur bekend geword en verstaan is. Ons gebruik die gevallestudie om hierdie idiografiese toepassing van gemeenskapshulpbronbestuur te ondersoek en te illustreer hoe omgewingsgeskiedenis in die praktyk aangewend kan word om ingeligte beleidsbesluite vir die hede te neem. <![CDATA[<b>The Kaiser's lost African empire and the Alternative für Deutschland: Colonial guilt-denial and authoritarian populism in Germany</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200006&lng=en&nrm=iso&tlng=en This article examines the role which the "imaginary" of the empire that Germany lost in 1919 plays in the contemporary German extreme right, and especially its leading expression, the Alternative für Deutschland (AfD). It focuses on the symbolic importance of the former colonies in South West Africa / Namibia and East Africa / Tanzania and of the less emotionally charged, although also significant, German 'informal empire' connections to South Africa. The article highlights that the AfD draws on a considerable legacy of political activism concerning Africa stretching back through the colonial revanchist nationalism of the Weimar era, the global network of the Nazi Party's "Foreign Organisation", and the post-war populism of Franz Josef Strauß. AfD ideologues glorify the achievements of the Kaiserreich, and emphasise that Germany has nothing to be ashamed of, in relation to its record in the colonial era. With the recent demands from Namibia for the payment of German reparations for the 1904-7 genocide in that country, this past has become a very live issue in German politics, and the AfD has made much of its opposition to any admission of German culpability. The article also shows how the AfD portrays itself as the defender of the German minority in Namibia and of white South Africans, whose position is represented as a warning of what happens when white people allow racial "others" to attain political power. The analysis seeks to avoid simple "culturalist" /historicist explanations of the presence of these issues in contemporary politics, embedding its account in the continuities of significant social, economic and strategic relationships between southern Africa and Germany.<hr/>Hierdie artikel ondersoek die rol wat die "imaginare" van die ryk, wat Duitsland in 1919 verloor het, speel in die hedendaagse Duitse vêrregse beweging, en veral wat betref sy vernaamste manifestasie, die AfD. Dit fokus op die simboliese belang van die voormalige kolonies in Suidwes-Afrika/Namibië en Oos-Afrika/Tanzanië en die minder belaaide, maar steeds belangrike, Duitse "informele ryk" se bande met Suid-Afrika. Die artikel belig die feit dat die AfD hom beroep op 'n noemenswaardige nalatenskap van politieke aktivisme wat betref Afrika, wat so vêr terugstrek as die koloniale revanchistiese nasionalisme van die Weimar-era, die globale netwerk van die Nazi Party se "Oorsese Organisasie", en die na-oorlogse populisme van Franz Josef Strauß. AfD ideoloë verheerlik die prestasies van die Kaiserreich, en beklemtoon dat Duitsland niks het om oor skaam te wees wat betref sy koloniale verlede nie. Met Namibië se onlangse eis om die betaling van Duitse reparasies vir die 1904-7 volksmoord in daardie land, het die verlede 'n baie lewendige vraagstuk in die Duitse politiek geword, en die AfD het veel gewag gemaak van sy teenstand wat betref enige erkenning van Duitse aandadigheid. Die artikel wys ook hoe die AfD homself uitbeeld as die beskermheer van die Duitse minderheid in Namibië en van wit Suid-Afrikaners, wie se posisie uitgebeeld word as 'n waarskuwing oor wat gebeur wanneer wit mense die "rasse-ander" toelaat om politieke mag te verkry. Die analise poog om vereenvoudigde "kulturistiese"/historistiese verklarings oor die teenwoordigheid van hierdie vraagstukke in hedendaagse politiek te vermy deur sy weergawe te grond op die kontinuïteit van belangrike sosiale, ekonomiese en strategiese verhoudings tussen Suider-Afrika en Duitsland. <![CDATA[<b>Academic entanglements with society</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200007&lng=en&nrm=iso&tlng=en This article examines the role which the "imaginary" of the empire that Germany lost in 1919 plays in the contemporary German extreme right, and especially its leading expression, the Alternative für Deutschland (AfD). It focuses on the symbolic importance of the former colonies in South West Africa / Namibia and East Africa / Tanzania and of the less emotionally charged, although also significant, German 'informal empire' connections to South Africa. The article highlights that the AfD draws on a considerable legacy of political activism concerning Africa stretching back through the colonial revanchist nationalism of the Weimar era, the global network of the Nazi Party's "Foreign Organisation", and the post-war populism of Franz Josef Strauß. AfD ideologues glorify the achievements of the Kaiserreich, and emphasise that Germany has nothing to be ashamed of, in relation to its record in the colonial era. With the recent demands from Namibia for the payment of German reparations for the 1904-7 genocide in that country, this past has become a very live issue in German politics, and the AfD has made much of its opposition to any admission of German culpability. The article also shows how the AfD portrays itself as the defender of the German minority in Namibia and of white South Africans, whose position is represented as a warning of what happens when white people allow racial "others" to attain political power. The analysis seeks to avoid simple "culturalist" /historicist explanations of the presence of these issues in contemporary politics, embedding its account in the continuities of significant social, economic and strategic relationships between southern Africa and Germany.<hr/>Hierdie artikel ondersoek die rol wat die "imaginare" van die ryk, wat Duitsland in 1919 verloor het, speel in die hedendaagse Duitse vêrregse beweging, en veral wat betref sy vernaamste manifestasie, die AfD. Dit fokus op die simboliese belang van die voormalige kolonies in Suidwes-Afrika/Namibië en Oos-Afrika/Tanzanië en die minder belaaide, maar steeds belangrike, Duitse "informele ryk" se bande met Suid-Afrika. Die artikel belig die feit dat die AfD hom beroep op 'n noemenswaardige nalatenskap van politieke aktivisme wat betref Afrika, wat so vêr terugstrek as die koloniale revanchistiese nasionalisme van die Weimar-era, die globale netwerk van die Nazi Party se "Oorsese Organisasie", en die na-oorlogse populisme van Franz Josef Strauß. AfD ideoloë verheerlik die prestasies van die Kaiserreich, en beklemtoon dat Duitsland niks het om oor skaam te wees wat betref sy koloniale verlede nie. Met Namibië se onlangse eis om die betaling van Duitse reparasies vir die 1904-7 volksmoord in daardie land, het die verlede 'n baie lewendige vraagstuk in die Duitse politiek geword, en die AfD het veel gewag gemaak van sy teenstand wat betref enige erkenning van Duitse aandadigheid. Die artikel wys ook hoe die AfD homself uitbeeld as die beskermheer van die Duitse minderheid in Namibië en van wit Suid-Afrikaners, wie se posisie uitgebeeld word as 'n waarskuwing oor wat gebeur wanneer wit mense die "rasse-ander" toelaat om politieke mag te verkry. Die analise poog om vereenvoudigde "kulturistiese"/historistiese verklarings oor die teenwoordigheid van hierdie vraagstukke in hedendaagse politiek te vermy deur sy weergawe te grond op die kontinuïteit van belangrike sosiale, ekonomiese en strategiese verhoudings tussen Suider-Afrika en Duitsland. <![CDATA[<b>Reconsidering the Rhodesian war through white soldier-writers' stories</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200008&lng=en&nrm=iso&tlng=en This article examines the role which the "imaginary" of the empire that Germany lost in 1919 plays in the contemporary German extreme right, and especially its leading expression, the Alternative für Deutschland (AfD). It focuses on the symbolic importance of the former colonies in South West Africa / Namibia and East Africa / Tanzania and of the less emotionally charged, although also significant, German 'informal empire' connections to South Africa. The article highlights that the AfD draws on a considerable legacy of political activism concerning Africa stretching back through the colonial revanchist nationalism of the Weimar era, the global network of the Nazi Party's "Foreign Organisation", and the post-war populism of Franz Josef Strauß. AfD ideologues glorify the achievements of the Kaiserreich, and emphasise that Germany has nothing to be ashamed of, in relation to its record in the colonial era. With the recent demands from Namibia for the payment of German reparations for the 1904-7 genocide in that country, this past has become a very live issue in German politics, and the AfD has made much of its opposition to any admission of German culpability. The article also shows how the AfD portrays itself as the defender of the German minority in Namibia and of white South Africans, whose position is represented as a warning of what happens when white people allow racial "others" to attain political power. The analysis seeks to avoid simple "culturalist" /historicist explanations of the presence of these issues in contemporary politics, embedding its account in the continuities of significant social, economic and strategic relationships between southern Africa and Germany.<hr/>Hierdie artikel ondersoek die rol wat die "imaginare" van die ryk, wat Duitsland in 1919 verloor het, speel in die hedendaagse Duitse vêrregse beweging, en veral wat betref sy vernaamste manifestasie, die AfD. Dit fokus op die simboliese belang van die voormalige kolonies in Suidwes-Afrika/Namibië en Oos-Afrika/Tanzanië en die minder belaaide, maar steeds belangrike, Duitse "informele ryk" se bande met Suid-Afrika. Die artikel belig die feit dat die AfD hom beroep op 'n noemenswaardige nalatenskap van politieke aktivisme wat betref Afrika, wat so vêr terugstrek as die koloniale revanchistiese nasionalisme van die Weimar-era, die globale netwerk van die Nazi Party se "Oorsese Organisasie", en die na-oorlogse populisme van Franz Josef Strauß. AfD ideoloë verheerlik die prestasies van die Kaiserreich, en beklemtoon dat Duitsland niks het om oor skaam te wees wat betref sy koloniale verlede nie. Met Namibië se onlangse eis om die betaling van Duitse reparasies vir die 1904-7 volksmoord in daardie land, het die verlede 'n baie lewendige vraagstuk in die Duitse politiek geword, en die AfD het veel gewag gemaak van sy teenstand wat betref enige erkenning van Duitse aandadigheid. Die artikel wys ook hoe die AfD homself uitbeeld as die beskermheer van die Duitse minderheid in Namibië en van wit Suid-Afrikaners, wie se posisie uitgebeeld word as 'n waarskuwing oor wat gebeur wanneer wit mense die "rasse-ander" toelaat om politieke mag te verkry. Die analise poog om vereenvoudigde "kulturistiese"/historistiese verklarings oor die teenwoordigheid van hierdie vraagstukke in hedendaagse politiek te vermy deur sy weergawe te grond op die kontinuïteit van belangrike sosiale, ekonomiese en strategiese verhoudings tussen Suider-Afrika en Duitsland. <![CDATA[<b>Cuito Cuanavale: The battle that never was</b>]]> http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2021000200009&lng=en&nrm=iso&tlng=en This article examines the role which the "imaginary" of the empire that Germany lost in 1919 plays in the contemporary German extreme right, and especially its leading expression, the Alternative für Deutschland (AfD). It focuses on the symbolic importance of the former colonies in South West Africa / Namibia and East Africa / Tanzania and of the less emotionally charged, although also significant, German 'informal empire' connections to South Africa. The article highlights that the AfD draws on a considerable legacy of political activism concerning Africa stretching back through the colonial revanchist nationalism of the Weimar era, the global network of the Nazi Party's "Foreign Organisation", and the post-war populism of Franz Josef Strauß. AfD ideologues glorify the achievements of the Kaiserreich, and emphasise that Germany has nothing to be ashamed of, in relation to its record in the colonial era. With the recent demands from Namibia for the payment of German reparations for the 1904-7 genocide in that country, this past has become a very live issue in German politics, and the AfD has made much of its opposition to any admission of German culpability. The article also shows how the AfD portrays itself as the defender of the German minority in Namibia and of white South Africans, whose position is represented as a warning of what happens when white people allow racial "others" to attain political power. The analysis seeks to avoid simple "culturalist" /historicist explanations of the presence of these issues in contemporary politics, embedding its account in the continuities of significant social, economic and strategic relationships between southern Africa and Germany.<hr/>Hierdie artikel ondersoek die rol wat die "imaginare" van die ryk, wat Duitsland in 1919 verloor het, speel in die hedendaagse Duitse vêrregse beweging, en veral wat betref sy vernaamste manifestasie, die AfD. Dit fokus op die simboliese belang van die voormalige kolonies in Suidwes-Afrika/Namibië en Oos-Afrika/Tanzanië en die minder belaaide, maar steeds belangrike, Duitse "informele ryk" se bande met Suid-Afrika. Die artikel belig die feit dat die AfD hom beroep op 'n noemenswaardige nalatenskap van politieke aktivisme wat betref Afrika, wat so vêr terugstrek as die koloniale revanchistiese nasionalisme van die Weimar-era, die globale netwerk van die Nazi Party se "Oorsese Organisasie", en die na-oorlogse populisme van Franz Josef Strauß. AfD ideoloë verheerlik die prestasies van die Kaiserreich, en beklemtoon dat Duitsland niks het om oor skaam te wees wat betref sy koloniale verlede nie. Met Namibië se onlangse eis om die betaling van Duitse reparasies vir die 1904-7 volksmoord in daardie land, het die verlede 'n baie lewendige vraagstuk in die Duitse politiek geword, en die AfD het veel gewag gemaak van sy teenstand wat betref enige erkenning van Duitse aandadigheid. Die artikel wys ook hoe die AfD homself uitbeeld as die beskermheer van die Duitse minderheid in Namibië en van wit Suid-Afrikaners, wie se posisie uitgebeeld word as 'n waarskuwing oor wat gebeur wanneer wit mense die "rasse-ander" toelaat om politieke mag te verkry. Die analise poog om vereenvoudigde "kulturistiese"/historistiese verklarings oor die teenwoordigheid van hierdie vraagstukke in hedendaagse politiek te vermy deur sy weergawe te grond op die kontinuïteit van belangrike sosiale, ekonomiese en strategiese verhoudings tussen Suider-Afrika en Duitsland.